6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Caxton Lane, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dockside Guest House is reg oorkant 'n pragtige kleinboothawe aan die oostelike oewer in Port Alfred in die Oos-Kaap. Port Alfred is uiters gerieflik geleë tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth), sowat 150 km vanaf elkeen.
Hierdie dubbelverdieping-selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is bo. Slaapkamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met gaste in die tweede slaapkamer. Opvoudeure lei na 'n balkon met 'n tafel, 2 stoele en 'n uitsig oor die marina en kleinboothawe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea en 'n eetarea in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, voëlkyk, perdry en visvang in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pat & Des Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Caxton Lane, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Dockside Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Caxton Lane, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang