Hartenbos Akkommodasie by Dolfyn 302 | LekkeSlaap
+14

Dolfyn 302

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolfyn 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp, Hartenbos geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en winkelsentrums.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, ideaal 2 kinders onder 12.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon en 'n ingeboude braai.

Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet, soos swem, kano, snorkel, skubaduik, bootritte, valskermsweef, gholfpseel, voetslaan en putt-putt. Daar is ook 'n binnenshuise warmwaterswembad by die ATKV-sentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolfyn 302 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Dolfyn 302
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolfyn 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4QAwBnYNdI5s1KJoq5PsqICTHzLw88CICRUy74RR1FPbbrixFJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za