Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid op die tweede verdieping geleë is en slegs via trappe toeganklik is.
Slegs die gaste wat die bespreking gemaak het, mag op die eiendom bly.
Geen besprekings namens ander, of vir minderjariges of matrikulante, sal aanvaar word nie. Die toegangshek sal slegs deur ons via 'n afstandbeheerder oopgemaak word tydens inklok en uitklok.
'n Afstandbeheerder sal tydens die verblyf voorsien word. Bykomende afstandbeheerders en/of sleutels kan teen 'n kontantdeposito gereël word. Bestuur laat nie harde musiek of geraas na 22:00 toe nie.
'n Maksimum van twee voertuie word op die perseel toegelaat. Die eerste voertuig moet in die eenheid se aangewese parkeerplek geparkeer word, en die tweede voertuig mag in enige beskikbare gasteparkeerplek parkeer.
Maak asseblief seker dat slegs die selfoonnommer wat gebruik is om die bespreking te maak, vir kommunikasie met die gasheer gebruik word, aangesien hy waarskynlik slegs op die besprekingsnommer sal reageer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang