LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Shaka's Rock

Dolphin Coast Doll House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Akira R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Really great stay. We really enjoyed our stay. Everything was neat, clean and pet friendly. Even my dogs enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyler B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

The perfect home away from home. The host has thought of everything that you might need to make your stay as comfortable as possible. We took our fur baby with us, making our holiday better. We were very happy with our stay in this beautiful doll house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitta T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

A charming cottage. Dolphin Coast Dollhouse is a charming and comfortable cottage, located within walking distance of Salt Rock Beach. The unit is beautifully decorated, with every detail thoughtfully considered to create a warm atmosphere. The owner is exceptionally friendly, kind and genuinely committed to ensuring her guests have a wonderful stay. She went above and beyond to make us feel accommodated—for example, she even subscribed to DStv Stream so that we could watch the FIFA semi-finals, a gesture we truly appreciated. We also loved the occasional visits from their friendly and beautiful dogs, which added to the cottage's charm. We had a wonderful stay and would gladly return the next time we visit this part of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marné
Dolphin Coast Doll House
Thank you so much, Anitta! It was such a pleasure having you stay with us. I'm so glad you enjoyed the cottage (and that we could sort out the soccer for you! ). We'd absolutely love to welcome you back anytime you're in Salt Rock. Safe travels until then!

Don L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Brilliant breakaway. Very comfy and modern, lovely attention to detail. The WhatsApp with all relevant info about the area and what to do and see is unique and very helpful. We definitely recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chalize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly, ons het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeltha W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Vir 'n gesin met 'n hondjie, uitstekend! Die rustigheid was ongelooflik lekker, net wat ons nodig gehad het. Gerieflik, skoon en gemaklik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige, troeteldiervriendelike huis naby die strand - sterk aanbeveel! Ons het ’n wonderlike tyd gehad by die pragtige Dolphin Coast Doll House! Die huis is modern, knus en baie ruim, met ’n stylvolle en gemaklike gevoel wat dit regtig soos ’n tuiste laat voel het. Alles was silwerskoon en goed onderhou, en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het in die kombuis — potte, panne en eetgerei — wat dit maklik gemaak het om te kook. Die ligging is fantasties, net ’n kort entjie se stap van die strand af, en die buurt het veilig en rustig gevoel. Ons het veral gehou van die twee buite sitareas — perfek vir ’n ontspanne brunch of om koffie in die son te geniet. As troeteldiereienaars het ons baie waardeer hoe veilig die hondjieheining is; dit het vir ons gemoedsrus gegee dat ons hond veilig kan speel sonder om die eienaars te pla. Oor troeteldiere — die honde op die perseel is baie vriendelik en goed gesosialiseer — regte lieflinge! Marné was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en was 24/7 beskikbaar vir enige vrae. Sy het ook ’n fantastiese brosjure gestuur met inligting oor plaaslike besienswaardighede, troeteldiervriendelike strande, restaurante en meer — regtig ’n deurdagte toevoeging. Die luukse toestelle en gerieflike stort het die verblyf nog lekkerder gemaak. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n skoon, moderne en troeteldiervriendelike wegbreek. Ons sal graag weer hier wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marné
Dolphin Coast Doll House
Ek is so bly julle het lekker gebly! Baie dankie dat julle die eenheid in so 'n goeie kondisie gelaat het - dit het nie eers gelyk of daar iemand gebly het nie! Ons hoop julle en Daisy kom sommer gou weer kuier!

Annika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, baie netjies en gemaklik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderlik, veilig, netjies, naby als. Baie lekker gebly, eenheid was netjies en modern. Als was daar wat mens benodig. Die Aircon en wasmasjien was die lekkerste bederf. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marné
Dolphin Coast Doll House
Arno, baie dankie vir die mooi review - ek sien uit om julle weer hier te verwelkom! Tot volgende keer. Groete Marné

Jan C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Luuks, dierevriendelik, pragtige dekor! Baie dankie vir jou gasvryheid asook wat altyd reggestaan het om te help! Die mooiste, skoonste, lieflike plekkie met alles beskikbaar waar ons in 'n lang tyd gebly het. Pragtige see-uitsig! Die plekkie is waarde vir geld! Ons twee honde, Lilly en Roxy, het hulle net so geniet. Sal dit 150% aanbeveel en definitief weer daar gaan bly! Dis van nou af ons plekkie om vakansie te gaan hou in Ballito. Dit is mooier as op die foto's! Al jammerte is dat ons vir langer moes bespreek het, maar ons gaan vir seker volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9664d1bb917106ac08e575579a6a1eb9aaf1dd5bd3296b626770f79d24cdfa94b29aef28b642e2bcdbf588daedc5414ae90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.508481008525 31.231464665012

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang