Dolphin Crest Villa - Fisheagle
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Woodford Avenue, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Crest Villa – Fisheagle is 'n ruim huis in die gewilde voorstad Kampsbaai. Dit bied gemaklike verblyf naby die strand en plaaslike besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n groot stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur het. Die woonstel beskik oor sy eie groot, privaat terras met swembad en buitemeubels.
Hierdie eenheid met sy parkeerplek van die straat af en jou eie privaat swembad, is 'n ideale toevlugsoord in die hartjie van Kampsbaai. Dit is gerieflik geleë naby die strand, moderne kafees, restaurante, staproetes en gewilde besienswaardighede soos Tafelberg en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Woodford Avenue, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Woodford Avenue, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang