Dolphin Point B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale bestemming vir vakansie- en sakereisigers!

Ons het dubbelkamer, 2-enkelbedkamers, ruim suites en gesin-suites. Elke kamer is toegerus met lugversorging, WiFi, TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en die braaigeriewe op die perseel.

Dolphin Point is 'n stil woonbuurt 20 km van Durban se seekant af. Maak gerus 'n draai by die restaurante en winkels naby aan ons B&B.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin Point B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za