Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Point B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Dolphin Point B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon en gemaklik.

Dit was die heerlikste 3 dae by Dolphin Point. Andre en Debbie het mooi na ons gekyk. Die skoonmakers is die vriendelikste mense. Ons het werklik tuis gevoel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê!
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg

Dolphin Point B&B
Kananelo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kananelo M
Enkelreisiger

The treatment I received was the best.

A night agent was there already waiting for me and they made sure I was always ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V
Besigheidsreis

Great service from check-in to check-out!

Thanks to the team at Dolphin Point B&B! You guys have an awesome venue with great views, service, and clean rooms and facilities. I will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A
Besigheidsreis

Friendly and hospitable.

I was only there for one night but the experience was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you for taking the time to rate us, Keith.
It was a pleasure having you here and hopefully, we will see you returning soon.

Dolphin Point B&B
Marius E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi see-uitsig.

Mooi plekkie en baie mooi uitsig, hoor ook die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoë A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoë A
Gesin met klein kinders

Beautiful surroundings, but cleanliness not up to scratch.

The stay was very nice, the breakfast was excellent and the view was breathtaking. The owner was very pleasant and very friendly but the cleanliness was not the best, there were a lot of moths and bugs in our rooms and we couldn't walk barefoot due to all the sand all over the room. Also, the curtains had holes in them, overall the place was not up to LekkeSlaap's cleanliness that we are used to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review, noting the positive and negative parts of your experience. I am glad to see you enjoyed your stay and had a pleasant experience regarding the overall stay. I am however truly sorry about your experience in the unit itself. The moths and bugs that fly around, we can not do much about, the fine sand on the floor could be blown into the unit...but the hole in the curtain is a definite problem. Thank you for pointing this out to me. I have replaced the whole curtain in the second bedroom. I trust this will make the next guest feel more comfortable with the standard.

Dolphin Point B&B
Petrus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B
Besigheidsreis

I was tranferred to another B&B.

The manager informed me that due to an extension of one customer, he transferred me to African Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Hi Petrus, we would have loved to accommodate you and your wife, here by us at Dolphin Point. Thank you for being so understanding and moving your booking down the road from us.

Dolphin Point B&B
Retha F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid en privaatheid geniet.

Andre en Debbie is baie gasvry en het nie geskroom om ons verblyf aangenaam te maak nie. Die ontbyt was smaaklik voorberei en kamers mooi en netjies onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Very good.

We only stayed there for one night, but we really enjoyed it. We would definitely recommend Dolphin Point it has the most beautiful view over the ocean with very friendly staff and the breakfast was also good. We would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you Michelle. It was lovely meeting your family.

Dolphin Point B&B
Elize J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet eie vervoer hê.

Braaiplek beskikbaar maar geen borde of eetgerei nie, vat piekniekmandjie saam. Wifi password by ander gaste gekry. Nie vir ons gegee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Hi Elize, dankie dat jy die tyd geneem het om n terugvoer te gee.
Die braai gereedskap en eetgerei word op aanvraag verskaf aan ons gaste. Die rede hiervoor is dat ons eenhede nie selfsorg eenhede is nie en dus beperkte plek het vir die items.
Die wagwoord moes met aankoms met jou gedeel geword het, jammer dat ons dit nie gedoen het nie.

Dolphin Point B&B
Ryno K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno K
Besigheidsreis

Baie gasvry.

Uitstekende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nozincwazi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nozincwazi M
Saam met vriende

Beautiful service felt welcomed.

Just a bit of renovations to rooms otherwise all in all the stay was great enjoyed it there and the breakfast too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you for taking the time to rate us, Nozincwazi. It was great having you guys here. Upgrades are happening as you speak.

Dolphin Point B&B
Felihle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felihle D
Gesin met klein kinders

Breakfast with a view of the ocean, plenty of breeze.

Stay longer if you can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you for your rating and review Felihle.
Next time you have to stay longer.

Dolphin Point B&B
Retha F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie beïndruk. Gasvry en netjies.

Was net vir 4 dae hier, maar het dit baie geniet. Ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Baie dankie Retha. Dit was wonderlik om julle hier te hê.

Dolphin Point B&B
Meagan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan K
Gesin met klein kinders

Awesome place for a vacation.

Awesome service and nice place to stay for a vacation. Andre and his family is the most helpful people. Wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Die eienaar baie vriendelike en uit sy pad gegaan om n mens te help. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dankie Gerrit. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Dolphin Point B&B
Monique J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging, pragtige uitsig.

Heerlik koel met lugversorging in altwee kamers. Gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell W
Enkelreisiger

Heerlik gekuier, rustig, presies wat ek nodig gehad het.

Daar is koffie/teemaakgeriewe, maar geen teelepel nie. Glad nie voldoende toegerus vir as mens take-aways sou wou kry en tuis wou eet nie. Slegs 2 glase en 2 koffiebekers in kas. Slaapkwaliteit uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Ronell.
Dit is altyd lekker om te verneem dat gaste 'n lekker tyd by ons het.
Ons het eetgerei beskikbaar by die eetsaal vir mense wat wegneem etes wil eet of as hulle wil braai.

Dolphin Point B&B
Jessica J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek.

Dit is 'n baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Heerlike, gemaklik en skoon.

Die ontvangs was vriendelik en so gasvry. Kamer skoon en baie gemaklik. Lekkerste ontbyt ook! Sal beslis weer hier kom inboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphney I - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphney I
Gesin met klein kinders

Everything was perfect.

The owner is super amazing, hospitality and treatment was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Thank you Daphney, it was also wonderful to have you and your family here!
May you have a blessed Christmas season!

Dolphin Point B&B
Rudi H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Great uitsig, weg van al die geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dankie Rudi,
Dit was lekker om julle te ontmoed en hier te hê! Baie dankie vir jou resensie.

Dolphin Point B&B
Nadia R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Vriendelike mense en baie netjiese kamers en badkamers sal definitief weer daar oornag en mense aanbeveel on te gaan oor nag by Dolphin Point B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dankie Nadia. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê!

Dolphin Point B&B
Andre H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, very neat and clean.

We enjoyed our stay at Dolphin Point. Andrè and his team are very friendly and helpful. I will suggest that they clean the path down to the beach where the small gate is so that visitors have access to the beach. The view is perfect and the dolphins a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese plek met baie vriendelike mense.

Dis 'n uitstekende plek waar 'n mens kan lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Hi Morné
Dankie vir jou terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoed en n spesiale vakansie moontlik te maak.
Ek hoop ons paaie kruis weer erens in die toekoms, miskien julle huweliks herdeenking.

Groete
Andre

Dolphin Point B&B
Roland L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het ingeklok die Vrydag. Ek het onverwagte probleme opgetel met 'n enkel, en kon nie regtig loop nie. Andre die eienaar het ons tegemoetgekom en vir ons 'n ander eenheid gegee baie nader aan die voertuig en waar geen trappe was nie. Daar was geen ekstra kostes aan verbonde nie. Dit is voorwaar baie goeie kliëntediens. Ons sal enige tyd weer inboek daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle hier te hê.
Ek hoop die enkel is al beter.

Dolphin Point B&B
Suzette S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig en ontbyt in die oggend was vir my alles.

Met ons aankoms daar en tot en met ons laaste ontbyt was André altyd vriendelik en behulpsaam. As jy 'n reis nodig het is dit waarheen jy kan gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Baie dankie Suzette. Dit was lekker om julle te leer ken en ek hoop ons sien julle gou weer!

Dolphin Point B&B
Naude S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude S
Saam met vriende

Was 'n vriendelike, pragtige geleë plek.

Ek was goed verwelkom en eienaar was baie vriendelik, het uit hulle pad gegaan om ons te verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Baie dankie, Naude. Jou terugvoer word terdee waardeer.

Dolphin Point B&B
Barend L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met uitstekende diens.

Die eienaar verwelkom jou met ope arms and die personeel altyd beskikbaar. Die diens is baie goed en kamers altyd skoon gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Dankie Barend.
Dit was n absolute plesier om julle hier te hê. Dankie vir die terugvoering, dit word werklik waardeer.

Dolphin Point B&B
Bev B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bev B
Saam met vriende

Not quite what I expected.

The place was very run down and dirty and stinky and mouldy. Had an awful smell to it. Was very disappointed in the accommodation and is definitely not 3 star quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Point B&B se terugvoer

Good afternoon Bev,

Thank you for your honest reply. I see you were not happy with anything, from our location to the value for money. I wish you mentioned any of your concerns to me when you were here. I could at least have tried to make your stay more comfortable.

Dolphin Point B&B
Abayomi N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abayomi N
Saam met vriende

Pleasant stay but needs some TLC though.

Family room (we stayed in): Room on the right-hand side when you walk in the unit is stuffy. Doors do not close or open easily (with some handles need fixing). Furniture supposed to be rustic but I think it's worn out now. Wardrobes doors do not close properly and are missing handles. Bathroom needs revamp. Kitchenette tap needs fixing. With all those fixed, I would recommend Dolphin Point B&B to my friends and family because we experience good service and stunning veiw.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusi S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vusi S

The accommodation, staff and the place is superb.

When I made a booking I forgot to book for the drivers that will drive my friends and parents. When we checked in there was no space for two people and the venue was fully booked. Andre made a plan and we ended up sleeping warmly and nicely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspanne.

Waarde vir geld. Die 6 slaapplek-villa was nie op die strand nie maar so geadverteer. Gou reggestel deur vriendelike staf. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buyile N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyile N
Gesin met klein kinders

Best place to stay!

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest-weg 31, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiArbLgY25HfMfyZT5OtPlIWBpWKlskdQHRhOPvjulUrz8HGiCd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 31 Wavecrest Rd Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.014179 30.928582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem