Dolphin View
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Susan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Wanda L - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly! Sal beslis terugkom!
Dolphin View se terugvoer
Ons waardeer die terugvoer, so baie!
Baie dankie, Wanda.
Dit sal wonderlik wees om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mariette
John F - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Lees meerAnnette K - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, skoon, heerlike ervaring!
Dolphin View se terugvoer
Baie dankie, Annette! Ons waardeer die goeie terugvoer so baie.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by Dolphin View.
Vriendelike groete,
Mariette
Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties geleë, goeie waarde, pragtige uitsig.
Dolphin View se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie; dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n Resensie te doen!
Ons waardeer die terugvoer werklik so baie.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer by Dolphin view te verwelkom!
Vriendelike groete,
Mariette
Eugene O - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese vakansie gewees.
Lees meerDolphin View se terugvoer
Baie dankie, Eugene. Ek waardeer jou terugvoer so baie.
Ons hoop om jou weer by Dolphin View terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Mariette
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal