4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Soos Gesien op Facebook
- 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Chaka's Cove aan die Dolphin Coast, bied Dolphin View 'n heerlike vakansiewoonstel wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, met ononderbroke see-uitsigte. Hierdie woonstel dien as 'n perfekte keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat gerieflik naby die strand soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer gemeubileer is met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne sal voorsien word; gaste moet egter hul eie kombuishanddoeke en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die voudeure lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe (gasbottel met 'n rooster) en bied 'n see-uitsig.
Gratis WiFi en 1 onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan die kompleks se swembad en gemeenskaplike braaigeriewe geniet, gerieflik geleë aan die boonste punt van die kompleks, net oorkant die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 125
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang