+39
Selfsorg in Salt Rock

Dolphin View Beach House

12 gaste

4 slaapkamers

9 beds

5 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Hotel Road, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Dolphin View Beach House is 'n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock, noord van Ballito en Shaka's Rock, in KwaZulu-Natal. Hierdie dorpie is vir sy verskeie strande bekend en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie vir gesinne. Hierdie verblyf spog ook met 'n pragtige see-uitsig.

Dié woonstel is op die tweede verdieping, het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderarea en en suite-badkamers, asook 'n gastebadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die eerste 3 en suite-badkamers en die gastebadkamer het 'n toilet en 'n stort. Die vierde badkamer het 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die leefarea het 'n pooltafel. Daar is ook buitesitplek in die pragtige tuin, asook 'n braai en swemgeriewe op die perseel.

Net 'n entjie weg is daar strande met lewensredders en die area het verskeie winkeltjies, koffiewinkels, kroeë en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carrera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Hotel Road, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin View Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

15 Hotel Road, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe35872c34e71375c199cc7d8b36f9ef50dcd53f88e6c9845994b10f647f24a25b6affbe2245ae28c29a727e8f5a39810d094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 15 Hotel Road Salt Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.505186208155 31.236828428241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang