Kalahari Akkommodasie by Donderboschfontein Farm Guest House | LekkeSlaap
+8

Donderboschfontein Farm Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Donderboschfontein Farm Guest House word omring deur palmbome op 'n plaas 87 km vanaf Kimberley en 24 km vanaf Delportshoop en bied 'n rustige wegbreekplek.

Dié gastehuis het 3 kamers met lugversorging en gemaklike beddens. Elke kamer bied slaapplek aan 2 of 3 gaste. Twee van die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en die derde kamer het 'n en suite-badkamer. Middagete, aandete, kospakkies en piekniekmandjies is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan in die plaas se groot tuin met talle bome ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApTqb9FqL5oPGvFLwUL5erX5xoafYKnBQnckuY3UPVMokqimirQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) Off the R31 Donderboschfontein Farm 8390 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.240837 24.258557
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za