Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donkieshoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jc Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir Donkieshoek
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mary S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S

Delightful to be in Calvinia for the start of the Vleisfees.

This accommodation makes maximum use of the beautiful surroundings. Out of town with magnificent views of the surrounding hills, yet accessible to all amenities. Tastefully decorated and well resourced, especially for very chilly nights! Rugs next to the beds on the icy tiles would be helpful. We enjoyed the donkeys and the ostrich. Our hostess went out of her way to ensure our comfort.

Sandra V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Vleis fees en Donkieshoek 10/10. Sal beslis weer hier boek.

Skoon, netjies en gasvryheid 10 uit 10. Eenheid het alles in en het ons kuier baie geniet. Sal vir seker weer Donkieshoek boek.

Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Absolute perfekte verblyf.

Wow! Moet nie eers verder soek nie! Karen is die beste "host" wat ons al gehad het. Niks is moeite vir haar nie. Donkieshoek is amazing! Van die elektriese komberse, gasverwarmer en kaggel tot die silwerskoon plek, vars eiers wat vir ons afgelewer is en vuurwarm stort was hierdie die beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Kan Donkieshoek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie, Karen!

Mark A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Clean, modern and convenient.

Neat and modern apartment. Karen was super attentive and very helpful. I'll stay here again for sure.

Gerty D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D

Heerlike plek, voel soos plaas! Alles wat jy nodig het en só mooi ingerig!

Dit was heerlik! Pragtige plek! Hoogs aan te beveel!

Surisa N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surisa N

Wonderlike ligging, pragtige, luukse eenheid en 'n uitmuntende gasvrou.

Karin is nie net 'n wonderlike gasvrou nie, sy buig agteroor om mens se verblyf by Donkieshoek gemaklik en lekker te maak. Die huisie is pragtig ingerig met alle luukshede wat mens moontlik kan nodig hê, veral as jy sopas 'n Tankwa Camino klaar gestap het. Van die smaakvolle binneversiering tot die kwaliteit van die linne en lieflike wyn glase en natuurlik die donkies wat Donkieshoek sy naam gee - alles is so lekker mens wil eintlik net daar bly. Dit is heerlik dat dit op die rand van Calvinia is buite die besige dorp, maar steeds 5 minute weg van alle winkels wat nodig is. Die perfekte basis om die Tankwa Karoo te verken.

Jossley A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jossley A

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Toe ons by die huis gekom het, het my vrou die kinders vertel en hulle het die volgende verblyf bespreek. Ons sien uit daarna.

Christopher K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K

Excellent accommodation.

Was very nice and the host was really very accommodating.

Alma V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Cosy stay.

Cosy house with everything you need on a cold winter's night! Special place with donkeys to greet you in the morning!

Marius S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Lieflik en rustig.

Ons het heerlik gebly by Donkieshoek. Die huisie bied alles en die afwerkings is modern. Die ligging is lieflik met die oopte, uitsig op die Hantamberge en met die donkies teenaan die eiendom, gee 'n lekker plaasgevoel.

Mariana S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Donkieshoek is beautiful. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Donkieshoek is 'n pragtige plekkie in Calvinia. Ons het heerlik gebly.

Michele N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Ek reis baie. Donkieshoek is net fantasties! Alles rondom die plekkie is lieflik.

Op rand van dorp. Stilte! Vrede! Rustig. Oop vlaktes. Lieflike huisie binne en buite. Baie skoon. Lig en smaakvol. n!

Lizette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Heerlik op stoep gebraai, Karoo-berge bewonder en donkies se spelery geniet.

Ons het heerlik in die uitstekend toegeruste en pragtige huisie gebly. Aangesien dit baie warm was, sou lugverkoelers en/of 'n swembad dit nog lekkerder gemaak het, maar die waaiers het gehelp.

Gary J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary J

Most enjoyable.

Hosts were very attentive and helpful.

Marietta V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Donkieshoek was een van die beste fasiliteite wat ek in 'n lang tyd ondervind het.

Dit is 'n wonderlike fasiliteit. Alles spreek van keurigheid en smaak. Die ligging mag dalk vir party mense bekommer omdat dit apart en effens uit die hoofdorp is, maar die veiligheidsmaatreëls was puik en dit was heerlik om op die stoep te kuier met 'n braai.

Anton U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Heerlik gebly in Donkieshoek.

Heerlik gekuier. Baie vriendelik ontvang. Huisie goed toegerus.

Henda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda K

Heeltemal te kort. Het sommer 'n welkom gevoel gehad. Dit is lekker stil en baie ruim.

Dit was ek en my man saam met my ouers. My pa beweeg baie moeilik en is in 'n rolstoel of loopraam, en ons kon hom baie maklik daar hanteer. Daar is meer as genoeg spasie. Ons het wel net een aand oorgeslaap oppad vanaf Upington Kaap toe, maar ek sal verseker weer soontoe gaan vir langer. Dit is baie netjies, baie goed ingerig. Daar is baie pakplek om uit te pak. Lekker beddens en alles is skoon en baie mooi. Dit donkies is 'n groot treat. En die ander diere het ons ook vermaak. Dit is so heerlik stil. Lekker binne-braai, en dan die buite braai. Mens kan net lekker kuier daar. Donkieshoek het my hart gesteel. Ons sal verseker weer daarna toe gaan. Die kos (braaipakkies, slaai en braaibroodjies) wat ons bestel het was ook heerlik. Dit het dinge vir ons ook baie makliker gemaak om nie goed teen pad te koop nie. So hulle doen baie moeite. Ons het gevra om DSTV te hê en alles was duidelik en maklik. Die WiFi is ook goed. Ons het geen probleme gehad nie.

Tamsyn L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn L

Best weekend in a long time.

We had the most incredible time visiting Calvinia, and staying at Donkieshoek was just the cherry on top! It's such a beautiful stopover, we didn't want to leave. We will definitely book a longer stay next time. Every single thing has been thought of to make your stay as comfortable as possible, the inside and outside braais are perfect, and the animals were so entertaining, we made two stops at the Spar for carrots for the donkeys, they were so cute! Looking forward to visiting again!

Christelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Puik verblyf en uitstekende diens.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Met beurtkrag is ons bederf met sonkragligte. Die oulike donkies het dit ook spesiaal gemaak. Dit is beslis die beste verblyf in Calvinia.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Groete

Donkieshoek
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Die beste selfsorg wat ek in jare beleef het.

Met ons aankoms is ons begroet deur vriendelike donkies en personeel. Die aanwysings was maklik om te volg en die plek is luuks en smaakvol. Tydens beurtktag werk alle ligte en WiFi. Braaiplek op stoep sowel as 'n binnebraai.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier weer.

Donkieshoek
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Pragtige verblyf met vriendelike donkie verwelkoming.

Karen het ons profesioneel ontvang en ons tot by die verblyf geneem. Volgens die foto's het ek geweet dis pragtig maar ons was regtig so verras. Die slaapkamers met elk hul eie badkamer was so gerieflik en keurig ingerig. Die braaier op die stoep asook die binne die huis is regtig 'n bonus. Wat 'n juweeltjie van 'n plekkie met sy 4 inwonende donkies en 3 volstruise. Volgende keer kuier ek langer.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier weer.

Donkieshoek
Marina E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E

Snoesige verblyf ten spyte van ysige weer.

Donkieshoek het al ons verwagtinge oortref. Gas verwarmers en elektriese komberse op die beddens het gesorg vir warm lywe en warm harte. Die feit dat daar altyd krag is tydens beurtkrag, is 'n reuse bonus. Die huis is goed toegerus en silwerskoon. Karin was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar wil bly.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Donkieshoek
Peare L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peare L

Ons het oornag op pad Wes-Kaap toe vanaf Upington.

Ons het daar oornag op pad Wes-Kaap toe. Was gerieflik en skoon. Vriendelike diens.

Grant B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

Baie lekker.

Goed toegerus met vriendelike personeel.

Ilona K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Wow som alles mooi oop.

Wat 'n fantastiese plek, wat alles het wat mens nodig het. Die vriendelikheid, netheid, moderne akkommodasie, wat meer wil mens hê? Die donkies het my hart gesteel!

Greta V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta V

Baie netjies en waarde vir geld.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie netjies en skoon. Rustig en die donkies is pragtig. Julle kan trots wees op julle plek, veral in so klein dorpie. Dorp is skoon!

Dawie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Perfekte oornagplekkie.

Skoon, netjiese oornagplekkie en vriendelike gasvrou. Het ons altyd op hoogte gehou vandat ons bespreek het. Sal nog baie keer hier oorbly.

Heinrich D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

An enjoyable house with high-quality finishes and furniture.

Donkieshoek is a modern house in a quiet setting. There is no traffic noise from the main road, which is heavily used by big trucks transporting minerals. The barbecue area is exceptional. The bedrooms are spacious, and the en-suite bathrooms are modern.

Herman_duplessis@yahoo.com D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman_duplessis@yahoo.com D

Heerlike pragtige gastehuis.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Reg B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg B

Het lekker gekuier en ontspan.

Die binnebraai was 'n uitkoms met die wind wat buite koel was. Die huisie is baie goed toegerus. Dit is lekker om die donkies te bekyk.

Sophia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V

Heerlik gekuier.

Lekker tussen diere gekuier. Donkies en volstruise het vertonings gehou. Ek het gesien hoe hulle 'n skaap skeer. Sal weer besoek.

Delina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Delina M

Gerieflikste verblyf nog in Calvinia.

Die cottage is smaakvol gemeubileer en is goed toegerus. Die plaasatmosfeer met sy vriendelike donkies, doen sy naam gestand as heerlike verblyf.

Susan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Oorslaap as deel van ons road trip.

Die fasiliteit het als wat jy nodig het en is baie netjies. Daar is ook voorsiening gemaak vir loadshedding. Die fasiliteit kan 4 volwassenes hanteer en ons was net 2. Koste vir 4 persone is goed. Ons het die donkies en dansende volstruis baie geniet.

Alten O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alten O

Bitter, bitter lekker, netjies, luuks, skoon, te lekker, sal op elke trippie see toe daar slaap.

'n Lekker moet-kuier!

John Rowan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Rowan N

We had a great stay in comfortable accomodation.

Karen was very friendly and helpful with local information.

Hanlie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W

Dit was baie lekker on daar te kon oornag.

Ons was 2 gesinne met kinders ook en ons almal het dit geniet om op die plaas oor te slaap.

Maderi F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maderi F

Skoon, mooi, netjies.

Baie mooi skoon, netjiese akkommodasie. Kommunikasie was baie goed rakende inteken, uitteken ens. Dankie dat ons daar kon tuisgaan, sal dit vir seker aanbeveel.

Ferdie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Baie netjiese huis met al die geriewe, alles nuut en gerieflik.

Karen se kliëntediens baie goed, het seker gemaak ons is gerieflik en dat daar geen probleme is nie. Huis is baie netjies en het alles wat nodig is. Kinders het die donkies geniet en het hulle baie wortels gevoer! Die verblyf was 'n baie aangename ervaring.

Marianne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D

Heerlike oornagstop!

Ons gesin het twee aande by Donkieshoek oornag. Die huisie is baie netjies en skoon en die dekor keurig en mooi. Ons is vriendelik ontvang deur Karen en sal beslis in die toekoms weer hier bly!

Louise M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Heerlike ervaring! Baie rustig.

Heerlike ervaring! Baie rustig. Pragtige eenheid.

Charles H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles H

Clean and safe place with everyone friendly.

The unit has everything you need to make you stay comfortable in these dark times and the cleaners that come are trustworthy and they clean properly.

Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Heerlike en gerieflike verblyf.

Baie netjies en was 'n welkome rusplek in ons vakansieprogram.

Lizel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Gasvry en kindervriendelik.

Als wat mens nodig het.

Retha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Uitstekende verblyfgeriewe - lekker ruim.

Hierdie plek is 'n heerlike kuierplek vir vriende of gesinne.

Clair E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair E

Oornagverblyf gewees. Baie netjiese, moderne huis, stil area en rustige atmosfeer.

Lekker gebly, rustig op buitewyke van die dorp. Veilig en goeie sekuriteit. Buite kragproppe om karavaan-yskas in te prop. Lekker plaasafmosfeer. Raam vir selfie met die donkies.

Jacques T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Ongelooflik netjies en skoon.

Dit was die grootste bederf van my hele vakansie. Hierdie skoon, moderne, nuwe huisie reg op ons pad. Ek sal julle nooit kan mis ry as ek weer daar verby kom nie. Alles was so skoon en mooi ingerig. Baie dankie Karen vir jou uitstekende diens en bystand.

Grant P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P

Although it was only for one night, we loved it there. Very clean and tastefully furnished.

We will definitely stay there again.

Michelle R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Was rustig, vriendelik en netjies. Het donkies omtrent geniet.

Baie interessante dorp, die museuem is 'n moet. Die omgewing is mooi en rustig, kos vir die siel. Mal oor die skooltjie se speeldorpie, hoop ons dorp wil ook so iets doen.

Reinier V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V

Baie netjies, smaakvol en goed toegerus met vriendelike ontvangs.

Ons het 4 nagte oorgebly tydens die blommeseisoen en heerlik uitgerus. Karen het ons met groot gasvryheid ontvang en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die kothuis is net buite die dorp en baie stil met goeie sekuriteit. Die binnebraai was 'n bonus vir die koue aande. Die eenheid was baie gerieflik met sterk waterdruk vir 'n lekker stort. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Eerste klas akkommodasie!

Hoogs aan te beveel.

Adriaan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Aangenaamste verrassing van ons toer! Donkieshoek sien ons weer!!

Fantastiese waarde vir geld! Pragtige moderne huisie, perfek en smaakvol ingerig. Dierbare donkies wat saam met ons kyk na die sonsondergang oor die Hantamberge. Onvergeetlik.

Elana K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana K

Oulikste, netjiese plekkie.

Ons verblyf by Donkieshoek was heerlik. Als is netjies en ons het heerlik warm geslaap en die donkies is groot vermaak vir die kinders!

Sonja O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Baie netjies.

Baie goed ingerig vir 'n moeë reisiger, skoon en pragtig, netjiese kampplek ook en gasvrye mense.

Donkieshoek se terugvoer

Dankie Sonja. Kom kuier asb weer!

Donkieshoek
Nathalie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie C

Fantasties.

Ons was 'n groep fietsryers met kinders, alles was puik.

Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Wonderlik.

Baie lekker en rustig.

Sanet V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Vriendelike, wonderlike, netjiese oornag in Calvinia.

Ons het 'n wonderlike oornag geniet in die plaashuis op Donkieshoek na 'n lang dag op die pad. Karen was baie behulpsaam, en het voor ons aankoms al met ons kontak gemaak om seker te maak ons het alles vir ons aand se oornag. Die huis en erf is baie netjies en skoon en ons het baie welkom gevoel. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ons kan beslis Donkieshoek verblyf aan almal voorstel wat Calvinia wil kom besoek. Vriendelike groete tot ons volgende kuier.

Riana R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Baie goed toegeruste huis met gerieflike beddens en groot kuierstoep.

Die huis is baie netjies, goed toegerus, gerieflik vir ons halfweg-stop tussen die Kaap en Kgalagadi. Die stoep is groot en gesellig vir braai, en die donkies en volstruise het vir goeie vermaak gesorg.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie! Kom kuier weer!

Donkieshoek
Esmare W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare W

Heerlike huisie aan die buitewyke van Calvinia.

Moenie afgeskrik word deur die barre omgewing op 'n plot net buite Calvinia nie. Die huisie is baie mooi ingerig, skoon en gerieflik, met 'n heerlike stoep vir braai. Ons het net een nag oorgebly om pad Kgalagadi toe en sal weer daar bly.

Elsje B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B

Kinders het die volstruise en donkies vreeslik geniet

Die feit dat daar 'n opsie is om binne of buite te braai, is super.

Esmaralda N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Verwagtinge oortref.

Dis die mooiste huisie en dekor en so goed toegerus. Karen was so behulpsaam met al ons vrae en versoeke! Kinders het die groot area geniet vir speel en die donkies! Sal beslis weer daar oornag in toekoms!

Rika M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Baie luuks, netjies en skoon!

Twee lieflike ruim slaapkamers elk met koninggrootte-beddens (asook 'n enkelbed). Was dankbaar vir elektriese komberse! Binne- en buitebraai. Was heerlik om die ysige koue binne te braai, met geen rookreuk in die huisie nie. Kombuis baie goed toegerus. Ons was dankbaar vir 'n aansteker aangesien ons vergeet het om een saam te bring! Hoop om binnekort weer daar in te boek.

Malinda N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

So rustig. Baie netjies. Lekkerste braaipakkies. Vriendelik.

Heerlik gebly. Ruim en baie netjies. Goed toegerus. Ons het die donkies baie geniet. Vriendelikste gasvrou. Sal beslis weer daar bly.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie! Laai gerus jul foto's op ons Facebook blad!

Donkieshoek
Aj (riaan) L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj (riaan) L

Baie geniet.

Die binnebraai is net 'n probleem en ruik baie sleg.

Adri K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

'n Pragtige plek. Het dit baie geniet.

Die plek was awesome. Was unhappy met die diens toe ons moet inboek. Eienaar het 'n location voorsien, maar toe ons daar aankom was daar niemand om die sleutel te oorhandig nie. Ons bel haar toe en sy sê ons moet na haar toe ry om due sleutel te kry of ons moet maar 'n halfuur wag, dit nadat ons haar met ons arrival tyd voorsien het.

Donkieshoek se terugvoer

Dankie vir jou boodskap, die inhoud waarvan ons kennis neem.
Let asb op ons instansie se inklok beleid van tussen 14:00 en 17:00.
Volgens ons rekords het u 7pm gearriveer.
Groete
Jc

Donkieshoek
Cariena V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariena V

Oornag op pad na eindbestemming.

Ons was op pad Langgebaan toe en het besluit om al die klein dorpies te besoek na ons eindbestemming toe. Donkieshoek op Calvinia vas 'n wonderlike plek en ons sal dit beslis weer gaan besoek. Die mense is baie vriendelik en die dorp is baie vriendelik en skoon.

Anfra B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anfra B

Uitstekende waarde vir geld.

Alles in Donkieshoek is kwaliteit, van die meubels tot die eetgerei. Die plek is silwerskoon en die donkies is 'n ekstra bonus.

Mp S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp S

Donkieshoek het ons verwagtinge oorskry.

Die huis is baie netjies en modern. Alles werk 100%. Ons gesin het die donkies en volstruise baie geniet. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Donkieshoek se terugvoer

Baie dankie!! Ons sien uit na julle volgende besoek.
Jc en Karen

Donkieshoek
Jacomien B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien B

Gerieflike oorslaap.

Mooi netjiese plekkie, kry plaasgevoel. Baie lekker vir moeë reisiger wat weer volgende dag moet verder.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 722, Rooierwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d734640f91cb247c7facdf6bdba0e0dde85268390bf2b86e993b50797665da03c73597f07301e457527cf50c0d1aee4cfaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 68 5 1 5 Plot 722 Rooierwe 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.457975745281 19.791915239563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang