+119

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marthunes C
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie lekker verblyf, diere vriendelik en altyd beskikbaar. Ek en Pablo (my klein pug) het 'n baie lekker verblyf gehad by Donkin House in Beaufort Wes. Die gasheer het goeie kommunikasie gehad en het al vroeg in die middag vir my 'n boodskap gestuur om te vra of ek 'n bespreking wil maak by die restaurant, maar aangesien ek laat sou aankom, was daar kamerdiens gedoen met etes, baie gerieflik na 'n lang dag op die pad, en die geriewe was top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangename ervaring wat ek weer gebruik van sal maak. Jul het 'n pragtige gastehuis met lieflike, ruim kamers wat smaakvol gemeubileer is. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die aandete was geurig en smaaklik. Die geld is beslis werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Niks gekort. Baie lekker. Geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Sal beslis weer daar slaap. Die akkommodasie was skoon, netjies en die diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great stopover, fantastic staff. Exactly where we needed it to be on our trip towards Cape Town. It was a good stopover and safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy O
1 nag
5.0
Feb 2026

Good, clean and safe. Clean, secure environment and safe parking. All necessities were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie oornag verblyf. Baie goeie ligging. Netjies en goeie oornag verblyf. Heerlike ete by die restaurant geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renske K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieta R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Net oornag maar dink mens sou langer kon bly. Baie lekker middeweg met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag
4.2
Jan 2026

Aangenaam. Baie lekker restaurant en mooi tuin.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 277

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
25 % AF
R 1 900 R 1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 87 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb815ec104a61fb2e48224c60460cbe68b4336b1acf445f6a4a4c5deccd11e841d52c24efcc9ded1d2f8eefd46b685081da74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 14 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345343092459 22.581646442413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang