Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ryall J
1 nag
5.0
Des 2025

Neat, friendly and clean. Lekker place, everything from Wiaan at reception and the lads in the dining room was very professional. The AC was very noisy, but all in all, I cannot complain for the price and the service. Thanks, Donkin House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjiese lekker verblyf. Behulpsame personeel. Gemaklik en rustig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Everything was perfect. I will visit again. The room and food were exceptional. The chef is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik en aangenaam. Ja - gerieflik naby die hoofpad en garage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Nice stop over. Nice stop over and good vacation stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin-lee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Friendly people, comfortable rooms. The people were so friendly and accommodating, and they are open 24/7, which was very nice for us travelling from far. They also allowed pets, and that was a big help for us travelling with our furry friend. They also provided pet sitting while we had dinner and breakfast. There was just a small issue for me, and it was the fact that the breakfast was cold as there were no food warmers. Overall, a very nice guest house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie vinnige diens, uitstekende skoon plek en regtig pet friendly. Hello daar Ek sal die webtuiste aanbeveel vir almal baie oop hartig, goeie vinnige diens, netjiese plekkies, vriendelike diens en baie skoon. Groete Sophia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Skoon en netjiese oorslaap in die Karoo. Donkin House is goed geleë en was skoon en netjies. Sekuriteit was goed. My enigste advies vir ander reisigers: Bring jou eie kussing! Meeste slaapplekke het slegte kussings, maar Donkin House se kussings was besonder hard en ongemaklik. Ons het maar daarsonder geslaap. Die diens was vriendelik en hulle het ons op eie inisiatief opgradeer na 'n gesinswoonstel. Ons het die gebaar baie waardeer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
4.8
Jun 2025

Baie aangenaam, ek het al 'n paar keer daar oorgeslaap en bly my gunsteling plek. Ek het lekker gebly, maar die kamer is baie koud, lugreëling is nie effektief nie en daar is nie 'n elektriese kombers nie. So enige iets wat dit kouer as 12-13 grade is in die nag weet ek nie of ek daar sou kon bly nie. Plek is gerieflik op die pad, maar in kamer 6 waar ek gebly het, was die lawaai van die hoofpadverkeer baie hoorbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag
4.8
Jan 2025

I was on my way back to Stellenbosch University and it was an ideal stopover. Very good accommodation, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 260

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb815ec104a61fb2e48224c60460cbe68b4336b1acf445f6a4a4c5deccd11e841d52c24efcc9ded1d2f8eefd46b685081da74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 14 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345343092459 22.581646442413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang