20% af Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Heilbron Akkommodasie by Donsveertjie Gasteplaas & Venue | LekkeSlaap
+22
+22

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

7 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R900 R720 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Donsveertjie Gasteplaas & Venue is op 'n werkende plaas ongeveer 10 km buite Heilbron geleë. Dit is die ideale plekkie om te ontspan en jou batterye te herlaai. Die gasteplaas bied verblyf in 'n rustige plaas-omgewing.

Daar is 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers en 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Ontbyt word op 'n dek bedien met 'n uitsig oor die plaas. Addisionele maaltye kan bestel word.

Donsveertjie bied ook 'n rustieke plaasstyl trou-venue. Daar is verskeie wynkelders en wildplase in die omgewing wat verken kan word. Hierdie plaas is ook 'n voëlkykparadys met 'n wye verskeidenheid voëlspesies en lieflike piekniekplekke.

Heilbron is 'n tipiese Vrystaatse dorpie met 'n ryk geskiedenis en kulturele herkoms. Die Riemland-museum, wat in 'n Joodse sinagoge aangetref word, weerspieël Riemland se herkoms en die landbou-aktiwiteite in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink Donsveertjie Gasteplaas & Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3PAlGWJnpQWmZP73pJhnPFSMI1C049kGbqQ2g0brWCZzqMd50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R34 Leeufontein Farm 9650 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.356498176321 27.910181879997
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za