Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Holiday Flats

Selfsorgwoonstelle
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van ons selfsorg-vakansiewoonstelle het 2 slaapkamers en is volledig toegerus vir selfsorg met slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste per woonstel, of 5 indien die laaste persoon 'n kind van 12 jaar of jonger is. Ons kan ongelukkig nié die getal oorskry nie. Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas, ens. Die badkamer het bad en stortgeriewe en die groot sitkamer/eetkamer-area is met 'n TV en Openview-kanale. Die slaapkamers is ruim en die hoofslaapkamer is met 2 groot en gerieflike driekwartbeddens toegerus. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 of 3 gerieflike groot enkelbeddens. Ons voorsien luukse linne, duvets en kussings vir maksimum gerief. Geen slaapbanke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tarief aangedui vir hoogseisoen is per woonstel en die limiet is vir tot 4/5 gaste per woonstel. Alle tariewe sluit beddegoed, ens. in en al ons woonstelle word daagliks volledig skoongemaak. Ons voorsien nie bad- en strandhanddoeke nie, so bring dit asseblief saam met jou. Ons laat nie troeteldiere toe nie.

Huisreëls

Vir korporatiewe besprekings en/of groot groepbesprekings van meer as 1 woonstel hef ons 'n breekskade/sleuteldeposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstelle het elkeen slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar. Dit beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas, en 'n groot sitarea en eetarea met 'n TV met Openview-kanale. Alle linne, duvets en kussings is van 'n hoë gehalte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Vir korporatiewe besprekings en/of groot groepbesprekings van meer as 1 woonstel hef ons 'n breekskade/sleuteldeposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Pad, , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyY2FjNDQwLTgyNTItNDE2NS04OGVjLTljZjdjN2U0YzQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 18 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0745836 30.8714733