Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Holiday Flats

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 54 resensies vir Doonside Holiday Flats
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marianne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne D
Gesin met klein kinders

Naby aan die strand, die eenheid kort aandag. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Die plek lyk glad nie soos op die webwerf geadverteer nie en kort heelwat aandag. Braaiers is opgeroes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annestashia E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestashia E
Gesin met klein kinders

Excellent.

It was awesome. Staff and people were very helpful and friendly. The place is neat. I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braham L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Braham L

Badkamers, kombuis en braai-area kort dringend aandag, andersins was kuier gerieflik.

Badkamers: By hoofslaapkamer is toilet, stort en wasbak in 'n baie klein spasie ingedruk. Stort is helfte van normale stort. Toilet tussen wasbak en muur en teen badkamerdeur. Geen gemaklike sit nie. Alle toiletsitplekke was los. Hangkasdeure kort aandag. Kombuis se eetgerei was alles vuil en te min vir 6 gaste, geen braaitange, braaivleisbak, ens. Braai-area: Braaiers swak en val uitmekaar. Roosters vol gate en vuil. Te min sitplek. Parkeerarea te klein en word gebruik as werkswinkel om karre te herstel. Alle vertrekke kort lugversorging. Beddens in 2 kamers kort dringend vervanging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizbe S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizbe S
Gesin met tieners

Gelukkig was ons nie daar die heel naweek nie.

Ons het Vrydagaand laat daar opgedaag. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was 'n partytjie in die gebou wat tot baie laat aangegaan het en die volgende oggend het my 13 jarige seun (wat wou gaan swem het) saam met my man afgekom op 'n klomp naak dames in die swembad, wat nog suggesties maak dat hulle by die dames moet aansluit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thoko K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thoko K

Everything was good.

The place was in a good condition and the view is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kemaine B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kemaine B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, goed geleë

2 defekte in die woonstel : Kombuis wasbak het geen warm water gehad nie, alhoewel daar warm water in die badkamer was; die badkamer se koue kraan lek. Gaste in die woonstel onder ons het Vrydag en Saterdag nag tot laat partytjie gehou. Partytjie pla nie, net die laaaat nag se lawaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel T
Gesin met tieners

Rusting, aangenaam.

Die woonstel het net opknapwerk nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita G

Home away from home.

Enjoyed our stay, clean, spacious would visit again - only downfall the shower did not work, please consider repairing as saving water would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Gesin met klein kinders

Close to the beach, friendly staff, we enjoyed our stay, it was worth the money paid.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Naby die strand, vriendelike personeel, ons het ons verblyf geniet, dit was die geld werd.

Sien gradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Diens, netheid, veilig personeel was so vriendelik. Fantasties, wonderlik, pragtig dit was regtig net 'n ongelooflike tyd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, naby mall en ander geriewe.

Stil area en baie veilig met voertuigparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumla N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phumla N
Gesin met klein kinders

We enjoyed every moment of our stay.

We enjoyed our stay in Amanzimtoti. Kids enjoyed the beach a lot. Please provide house warming equipment for winter ... Airconditioner or heater or electric blankets. It gets chilly at night in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Thank you for taking the time to review our apartments. We take your recommendations and adopt them.

Regards,
Mmaphuthi

Doonside Holiday Flats
Sandy P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy P
Gesin met klein kinders

Accommodation was okay, economical, the fact that it is so close to the beach is an added benefit.

The flat needs upgrading, very outdated. We struggled with ants especially in the kitchen. We had very loud neighbours. Other than that, is was clean and had everything that we needed. We will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Akkommodasie was so-so, ekonomies, die feit dat dit so naby die see is, is 'n bonus.

Die woonstel het opknapping nodig, baie outyds. Ons het met die miere gesukkel, veral in die kombuis. Ons het baie raserige bure gehad. Anders was dit skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Frik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel glad nie aan

More. Baie dankie dat ek die geleentheid gekry het om deur jul te boek. Ons het nooit in Doonside gebly nie, maar wel in Beveleue Court. Yskas maak nie koud nie - ons koue kosse was bederf, en beddens uiters swak - beddegoed was nie skoon nie. Wat jy op Doonside se blad sien, kan jy nie vergelyk met die werklikheid nie. Sal weer deur jul book, maar glad nie Doonside nie. Baie dankie, groetnis, Annatjie (0844140337).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

I honestly wish this guest had mentioned something about these problems to us when they were staying with us. We have checked the fridge, it is working properly and the following guests have found it to be fully serviceable. We are very careful with all our bedding and make absolutely sure it is properly laundered and clean, our laundry is washed by a professional laundromat and is not done in-house.
As per our advert, Doonside Holiday Flats consists of 2 blocks of flats being Doonside Flats and Bellevue Court, this guest stayed in the Bellevue Court block. Our photographs are displayed as they were taken and have not been touched up or edited in any way.

Doonside Holiday Flats
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Gesin met tieners

Gerieflike, gemaklike verblyf met ruimte.

Baie lekker verblyf met goeie gasvryheid van Doug en Lucky, altyd bereid om te help! Naby die strand en baie veilig. Net 'n paar aanbevelings sou wees om te kyk na die waterdrukking in woonstel 2. Die stort werk nie omdat die warmwaterdrukking te laag was. Daar was geen groenteskillertjie in die woonstel nie, anders as dit was alles baie goed. Dankie vir die bederf en die skoonmaak en skottelgoed was elke dag wat ingesluit is. My vrou het behoorlik gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N
Gesin met tieners

Gerieflik, gemaklik en veilig!

Die woonstel is lekker groot, skoon en netjies. Lucky (die "opsigter") was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is ook daagliks skoongemaak (groot pluspunt). Braaigeriewe en swembad was lekker om te hê. Dit is ook baie veilig en daar was elke dag lewensredders aan diens by die strand (loopafstand). Al wat ek sal aanbeveel is 'n ekstra pot en pan en 'n braaibak. Maar ek beveel dit beslis aan en sal self ook weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Hi Yolanda, Many thanks for the review and suggestion. We will add extra Pots, Pans and Braai dishes to all the flats.
All the very best

Doonside Holiday Flats
Helena H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H
Gesin met klein kinders

Renovation.

We had a lovely time. The place need some renovations though. One bed was broken. The shower doors falls apart when opening or closing. The toilet was not flushing properly which my husband fixed. Apart from that it is a very nice holiday spot. Close to the beach and the flats is has a nice view and is very spacious. Thank you to Lucky for his friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus B
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis!

Ruim woonstel, baie skoon. Diens puik. Naby aan strand. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heilie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Heilie S
Gesin met klein kinders

Not what was expected.

Cutlery and crockery weren't matching (mismatched glasses / cups / cutlery). Appliances weren't clean properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Unmatched items were sorted out and the Microwave Oven has been replaced with a new unit.

Doonside Holiday Flats
Jansie K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie K
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Dit was lekker om so naby die strand te wees. Die woonstel was baie gerieflik. Dit is net jammer dat daar nie 'n buitestort was om al die seesand af te spoel nie. Ongelukkig moes ons die bad/stort gebruik vir die doel, en dit het my laat wonder of die sand nie die rioolstelsel affekteer nie. Daar kan 'n bietjie opknapwerk gedoen word, soos die krane in die bad wat gelek het, en die mikrogolf wat bietjie oud al is. Ons het baie lekker gebly, en sal dit aanbeveel vir enige persoon. Ons was net teleurgesteld in die Amanzimtoti Munisipaliteit. Die strate was baie vuil en vol plastieksakke en ander gemors, en daar is gemors oral in die riviere. Ons hoop hulle kan verbeter. Die strande was baie mooi skoon, en word gereeld skoongemaak. Ons het ook lewensredders elke dag op die strand gehad wat na ons veiligheid omgesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Dear Jansie, many thanks for the review. We have the Microwave ovens listed for replacement during this year and we are continuously replacing washers in the taps during general maintenance. This is one item that doesn't seem to last too long down here.
Concerning the issues with the municipality, there is little we can do about this problem as they become seriously overwhelmed over the festive season. Also, this is really not something that should be addressed in these reviews as they have nothing to do with the establishment.

Doonside Holiday Flats
Coenraad B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenraad B
Gesin met klein kinders

Lekker plek, maar diens swak!

Het 2 keer gekla oor 'n yskas wat nie werk nie, en elke keer is ek net geïgnoreer. 'n Yskas is noodsaaklik. Het 'n paar keer kos weg gooi wat af gegaan het omrede die yskas nie werk nie, en nie ons nie plek daarvoor gehad het in die koelerboks nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Your compliant was not ignored at all. We checked the fridge on the same day and found you had filled it with warm items. Along with the high climate temperatures all fridges battle under these conditions. The second time you complained we replaced the fridge with a more powerful unit and we were told there was no further problem. The fridge we removed from your flat was cleaned and used in another flat the next day and it worked well because the guests in that flat put cold items in it and only opened the door when necessary.
We have seen many times that if guests fill an empty fridge with warm items it really battles to run efficiently, especially in the hot temperatures we have experienced recently.

Doonside Holiday Flats
Martie G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pret, plesier en ontspanning naby alle winkelsentrums.

Ons verblyf was 'n groot fees. Die woonstel is goed, netjies en gerieflik ingerig. Die skoonmaakdiens maak dat mens voel jy is regtig-egtig met vakansie. Die woonstelle is gerieflik geleë, naby die strand en winkelsentrums. 'n Baie groot faktor wat bygedra het tot ons aangename verblyf, is die opsigter - Lucky. Hy is uiters behulpsaam en het verseker dat ons motors ten alle tye veilig was. Dankie Dough vir al die reëlings en aanwysings. Julle diens is puik. Ons gaan vir seker weer gebruik maak van julle verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doonside Holiday Flats se terugvoer

Hi Stefan, we are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Lucky is a gem of a guy and he really works hard indeed.
We wish you all the very best and hope to see you again in the future.
With Kind Regards
Doug, Kathy, Lucky and staff
Doonside Holiday Flats

Doonside Holiday Flats
Ralph V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph V

Good, but facilities and service can be improved.

Please see the star ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig, vriendelik, seevakansie!

Ons het baie lekker gebly by die oulikke plekkie. Dit is lekker ruim, veilig en naby als. Vir ons familievakansie is dit die regte keuse gewees. Die vriendelike diens het ons baie waardeer. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel. Naby aan die see.

Lekker gebly. Waarde vir geld. Doug en Lucky sien goed om na hul gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Ons ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Gesin met klein kinders

Hierdie woonstelle is regtig perfek geleë! Dis loopafstand van die strand af.

Ons was 30 min van Durban af en slegs 5 min van die Gallaria winkelsentrum af. Doonside Holiday Flats is perfek geleë naby alles. Die woonstelle is goed toegerus en bied genoeg privaatheid. Diens is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay!

Near beach, nice pool. Will go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinkie W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie W
Gesin met klein kinders

Was 'n week daar. Sentraal geleë en veilig.

Sal Doonside Holiday Flats sterk aanbeveel. Jy's naby aan alles en dis baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Rustig, waarde vir geld, baie netjies en goed geleë.

Doug is 'n vriendelike en opregte mens. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Nog nooit so lekker in Durban gekuier nie.

Ek sal beslis weer hier bly. Naby die see en was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L
Gesin met klein kinders

Die woonstelle is perfek geleë, naby die strand en sentraal.

Die woonstelle was goed geleë, alhoewel die matrasse beter dae gesien het. Anders dink ek net die mure kan doen met 'n paar portrette vir 'n meer huislike gevoel. Die res was alles soos wat mens sou verwag van vakansie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manitza K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manitza K
Saam met vriende

Alles wat nodig is

Basiese verblyf, maar goed ingerig en met alles wat nodig is. Pragtige swembad en braaiplek net 'n blok van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien D

Wonderlike uitsig en rustige omgewing!

Die gasvryheid is uitstekend en vriendelike ontvangs is verfrissend. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Gesin met klein kinders

Dough het uit sy pad gegaan om ons by te staan en behulpsaam te wees.

Uitstekende waarde vir geld. Het baie lekker gekuier en die strand is loopafstand wat dit veilig en maklik vir my vrou en kind gemaak het om te gaan baljaar terwyl ek by ons kantoor gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf baie geniet.

Hoewel die fasiliteit baie skoon en netjies was, kan die eienaar dalk daaraan dink om dit bietjie te moderniseer en vernuwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sien julle gou weer!

Baie oulik en bekostigbaar ... sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Skoonmaakdienste elke dag is 'n lekker bederf!

Baie lekker dat dit loopafstand van die strand af is. Baie netjiese woonstel. Word elke dag skoongemaak en skottelgoed gewas - lekker bederf. Sal beslis weer daarheen gaan. Prys is ook billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk H
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik.

Ek sal Doonside weer gebruik, en ook aanbeveel. Die strand is naby. Die skoonmaakmense is betroubaar en kan onderhandel oor skoonmaaktye. Die parkering is veilig, maar spasie kan 'n probleem raak. Daar is 'n treinspoor naby die woonstelle ... dit was vir ons geen probleem nie, inteendeel, het na 'n paar interessante gesprekke geluister. Die woonstel was skoon, netjies en besonder goed (mooi) onderhou, veral vir 'n plekkie by die kus. Dankie, ek kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ideaal, alles wat jy nodig het - naby die strand en naby aan die besighede!

Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann C
Gesin met klein kinders

Excellent

THIS was by far the most enjoyable holiday that i have had at the sea in ten years. Accommodation was very nice, hospitality outstanding and services rendered excellent. I would most certainly recommend to friends and am definitely going to holiday there again next year. Doug, you really know how to make visitors feel at home. Thank you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en rustig.

Ons dink hul kan beddens vervang. Ons het ook 'n dubbelbed in hoofslaapkamer verwag en is teleurgestel met twee enkelbeddens. Hulle kan dalk dink aan waaiers. Die afdakke vir karparkering is 'n moet! Verder was die woonstelle lekker ruim en goed geleë in 'n rustige omgewing naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian A - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Naby die strand en in 'n veilige omgewing. Baie rustig en stil. Naby aan Durban en die inkopiesentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met klein kinders

Sal weer hierdie verblyf gebruik.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel oulike plek!

Die kussings in die hoofslaapkamer kan net vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

'n Heerlike vakansie, die stand is loopafstand en alles is naby.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen G
Gesin met tieners

'n Heerlike ruim woonstel by die see.

'n Heerlike vakansiewoonstel op die strand en naby winkels. Baie dankie vir Lucky wat elke dag kom skoonmaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catt V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catt V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik en baie lekker!

Almal was verskriklik behulpsaam. En ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonstel wat goed toegerus is. Ouerige gebou, maar netjies.

Dis baie gerieflik dat jy net 'n klein entjie se stap van die strand af is. Woollies Food is minder as 1 km vanaf woonstel. Dis baie gaaf dat skottelgoed een keer per dag gewas word. Daar is slegs vier woonstelle, dus is daar nie 'n samedromming van mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan A - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan A

Thank you very much.

We enjoyed a very pleasant stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Besigheidsreis

Enjoyed our stay!

We really enjoyed our stay. Flats are nice and clean and the location is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Pad, , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyY2FjNDQwLTgyNTItNDE2NS04OGVjLTljZjdjN2U0YzQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 18 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0745836 30.8714733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem