Doornberg Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. Die plaashuis is weggesteek tussen 200 jaar oue eikebome en is ideaal vir reisigers en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 4 individuele eenhede wat die Gastehuis, Skoolhuis, Stalwoonstel, en Rondawel insluit. Al die eenhede het gemaklike beddens en is ten volle toegerus vir selfsorg.

Geriewe op die plaas sluit 'n swembad, WiFi, 'n braaiplek en konferensiegeriewe in. Gaste kan van al die geriewe op die plaas gebruik maak en hulself verlustig in die Karoo-gasvryheid in 'n veilige omgewing. Doendinge in die area sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Let asb. daarop dat dit ’n produserende Karoo-plaas is en dat daar baie plaasdiertjies is. Die eienaar se vriendelike honde loop ook op die perseel rond. Die plaas is dus nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doornberg Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za