+24

Doorstep Laze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doorstep Laze is 'n heerlike selfsorg-vakansiehuis in Kei Mouth, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 kinderbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste-vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n ruim dek met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en gaste sal naby die strand, geriefswinkels en die R349 geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 86 Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0ca3e525687fbaf3eaaa94a8cbc0ab85e99422c688cb6c033f6fed5aef63e4555f2791993c4b84b9be7f9c4ffc71400f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 86 Main Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684073517597 28.37643637784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang