LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Selfsorg in Noordwes

Doringbos Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Sanrie W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Veilig en baie gerieflik. Baie lekker verblyf. Skoon, naby Parys en Potch en tog is jy in die bos. Baie veilig en sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtige plek met alles wat jy nodig het om net bietjie asem te skep! Was heerlik! Skoon, netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sven O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Great retreat for a great price. Location in the bush was great for early morning bird viewing, and the occasional buck walking past is always great to see. The house was awesome and spacious, clean, and everything in its place. Thank you for the hospitality at your lovely venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Doringbome was nog nooit só mooi nie. Dit was nou regtig die lekkerste doringbome bos kuier nog. Die mooiste, netjiesste blyplek. Die fotos is nie naastenby so mooi soos die lodge nie. Maak net seker jy bring genoeg braaihout saam, want die doringbome is te mooi om te brand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn Leigh J
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

A great time away with loved ones, and great breathtaking views. It was breathtaking, lovely views and definitely a good time with loved ones. The only thing was the weather temperature; even after running this for a while, it was still very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Diamand in die bedryf. Was nie my eerste keer nie. Doringbos Lodge stel nooit teleur nie. Uitstekende ligging, pragtige diere en eienaars was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Stil, rustig. Idiliese naweek. Stilte en rustigheid was presies waarna ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, gemaklik en gerieflik. Dit was 'n besondere ervaring. Ons is lief vir stilte en rustigheid en dit bied alles en nog meer. Volledig toegerus en voorsien selfs vir as dit koud is. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Doringbos Lodge
Ons is baie dankbaar vir hul ervaring. Dit is wat ons doel is.

Arthur A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Baie mooi en rustig. Het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Kos vir die siel. Dit was 'n fees en vreeslik mooi. Ons kon lekker rus en die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Doringbos Lodge
Ons is dankbaar dat julle dit so baie geniet en gerus het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0OThiNTYxLWFlY2UtNGFhMi1iYjVjLTA3OTE5OWU2MDdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 Farm Rietpoort Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.855106647606 27.41280913353
Soek in 'n groter streek