LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Paarl

Dorpsig Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R101, Mineral Springs Farm, Paarl, 7645, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dorpsig Cottage bied selfsorgverblyf in Klein Drakenstein in die Paarl. Die kothuis is aan die voet van Middagberg op die Ou Du Toitskloofpas geleë en spog met 'n groot stoep met 'n uitsig op die bergreekse en oor die wingerd, pruim- en suurlemoenboorde.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel vir 4. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met 'n stroomboksie. Gratis WiFi word voorsien.

Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby staproetes al langs die Wildepaardejachtrivier, met swempoele waarin 'n mens kan afkoel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmarie D
5.0
Pragtige rustige omgewing. Ek het die akkommodasie gereël vir my man en seun voor sy troue. Volgens hulle was die akkommodasie uitstekend, baie netjie...
Sien meer
Sep 2026
Benonita S
Gesin met tieners
5.0
Snoesig, rustig, pragtige views. Definitief baie lekker.
Aug 2026
Shaheeda E
Saam met vriende
5.0
Die atmosfeer was baie lekker. Verblyf was so lekker rustig, die stilte het ons vreeslik geniet. Die gesing van voëltjies en tarentale was vir my so '...
Sien meer
Jul 2026
Leigh M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Amazing, a great break away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jennifer R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! A wonderful stay. Well-appointed cottage, very beautiful and peaceful setting and a very attentive hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • R101, Mineral Springs Farm, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dorpsig Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R101, Mineral Springs Farm, Paarl, 7645, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa36326949f2267ee40d4d3b09039ebabce733befb5b61112969e9b05574d7677e4be9d413a61c90a53fadb27dd15ff7fd917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 R101 Mineral Springs Farm 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.753889416942 19.037686817613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang