Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DOT J J B & B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DOT J J B&B is in die Paarl en bied 'n plek om jou skoene uit te trek en te ontspan in 'n vriendelike gesinsatmosfeer met ontbyt wat binne of buite bedien word.

Verblyf is beskikbaar in kamers met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het 'n koningingrootte-beddens, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër en handdoeke.

Daar is ook 1 volledig toegeruste selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Linda D
5.0
Waarde vir geld. Skoon en netjies. Heerlik! Naby aan al die besienswaardighede.
Des 2023
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Dit was aangenaam om by DOT JJ B&B te oornag.
Mrt 2023
Richard R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese mense! Baie tuis gevoel. Baie nice ontbyt! Baie sentraal geleë. Eienaars se voorstelle van "have to do and see" was spot on. Hulle het waa...
Sien meer
Feb 2023
Hennie N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en stil veilige omgewing. Vriendelik en hulpvaardige mense. Rustige omgewing. Waarde vir geld en die bed slaap heerlik.
Jan 2023
Mathilda V
4.4
Goed. Kamer netjies. Ontbyt uit die boeke. Maar ongelukkig was die kamer verblyf nie lekker nie. Badkamerdeur wat by die kamer ontbreek, is nogal 'n p...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

DOT J J B & B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink DOT J J B & B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsV7NkP4meACRMS6egS0AwRBlQjAaAC3A79YoXy3tzJaoA4fkwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 33 Des Pres Street De Zoete Inval 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.77576 18.96043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang