Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragons Landing Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D1, Dragons Landing-plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Dragons Landing Cottage is op die Dragons Landing-plaas in die Bushman's Nek-omgewing en dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste net 15 km vanaf Underberg.

Die kothuis maak van sonkrag gebruik en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Gaste kan voor die kaggel ontspan en die vertrek maak op die dek met 'n pragtige uitsig op die Suidelike Drakensberg oop. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

Dragons Landing-plaas is 'n klein perdeplaas en daar is verskeie voetslaan- en perdryroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Dragons Landing Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dragons Landing Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Vanaf die D1, Dragons Landing-plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dragons Landing Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D1, Dragons Landing-plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b4970d02a7b7db6c32e5be1f767ba6937b5d7b75e16be7378b032b4564e7a117b6c6e7bac371d19ca18693715d266e1f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 Off the D1 Dragons Landing Farm 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.835552018314 29.382517281654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem