Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iets vir almal om te geniet by dié spesiale oord wat net twee en 'n half ure se ry van Durban af is.

Die oord bied ruim en gerieflike verblyfopsies met standaard in die selfsorg-eenhede vir 4 en die selfsorg-eenhede vir 6. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en verwarmers.

Hier is ook 'n rits doendinge en vermaak: swembaddens, tennis, muurbal, avontuurgholf en rolbal. Ouers, wat 'n breek van kosmaak en kindersorg nodig het, kan 'n baba-oppasser by ontvangs versoek en 'n maaltyd by een van die baie restaurante geniet.

Die Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is die ideale venue vir konferensies. Twee moderne konferensie/funksie-venues waar tot 200 gaste dagkonferensies gemaklik kan akkommodeer, seminare, bekendstellings, skemerkelkpartytjies,gala-etes, spesiale geleenthede, funksies en troues. Met die reeks aktiwiteite en fasiliteite is die oord perfek vir spanbou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 465 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za