Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Mountain Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul & Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Drakensberg Mountain Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leonie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek vir huweliksherdenking.

Die bestuur het ekstra moeite gedoen om ons kamer romaties the versier vir ons huweliksherdenking. Vriendelike diens en heerlike kos. Pragtige uitsig met wilde perde wat draai kom maak. Ons het een van die staproetes gedoen en die boesmantekeninge gesien. Helfde van die plaas is egter verkoop so ongelukkig is nie al die staproetes meer beskikbaar nie. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J

Pragtige omgewing. Uitstekende diens en kos.

Dit was 'n heerlike wegbreek saam met die familie. Ideaal as mens net wil rus en weg kom van die stad se gejaag. Asemrowende uitsigte oor die berge. Alhoewel dit baie koud was en ons sneeu op die berge kon sien, was dit heerlik warm in die lodge met groot kaggelvure. Die kos was uitstekend. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuurder en personeel. Goeie Wi-Fi en kamers is goed toegerus. Die enigste minder goeie ervaring was dat die 11km grondpad baie modderig was weens die baie reën en dit was moeilik om met 'n BMW X1 daar te ry. Ten spyte van die pad sal ons Drakensberg Mountain Retreat definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Dit is 'n baie aangename plek. Hulle kan net bietjie meer aandag gee aan die binne speelplek-area en die speel goed bietjie vervang. Verder is die kos en atmosfeer baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte, vriendelike personeel.

Was 5 jaar gelede daar - en vir my gevoel die plek kort bietjie aandag. Ander gaste het ook daaroor gekla. Stukkende tafeldoeke, beddegoed en gordyne. Daar kan bietjie meer aandag aan die estetiese gegee word. Kom oud en afgeleef voor. Voorheen was die atmosfeer baie meer huislik as tans. Personeel doen als om mens gelukkig te hou en jy word vriendelik bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie O
Gesin met tieners

Dit was baie mooi en daar was baie vir die kinders om te doen!

Dit was n prettige gesinswegbreek, maar kan ook baie romanties wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Dit was 'n pragtige uitsig. Pad nie so sleg soos wat ons verwag het nie. Maaltye was heerlik! Zizi het elke dag gesorg dat ons baie gemaklik is. Stappad was goed gemerk. Kamer is ruim, skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Drakensberg Mountain Retreat is such a peaceful and beautiful resort. The staff was friendly and inviting. The food was excellent the milktart was the best I have ever tasted. We were allowed to bring our dog which made our stay so much more special. Beautiful hiking trails and no need to walk far to experience the beauty. Thank you Drankensberg Mount Retreat for a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality, location, food and peaceful setting.

Hikes provide fantastic views, met like-minded people who respected peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uschi B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Uschi B
Gesin met tieners

Verblyf was redelik.

Nat pad was 'n absolute nagmerrie, snoekertafel het nie 'n enkel stok met 'n punt gehad nie. Ons moes ons eie darts koop, aangesien hulle darts nie veertjies gehad het nie en die dartbord is gedaan. Plek is netjies en mense egter baie vriendelik en die kos baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, lieflike ligging, netjiese, smaaklike kos.

Personeel nie seker van sekere produkte en benodig meer opleiding. Wel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert T

Fantastiese uitsig en verblyf!

Die Barnhouse het ons verwagtinge oortref! Lekker ruimte met fantastiese uitsig! Ons sal dit beslis aanbeveel vir lekker kuiers saam met vriende of gesinne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons het baie lekker gekuier en die etes was fantasties. Uitsig wonderlik, en kamer baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvain L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvain L
Saam met vriende

We had a great stay as a group, loved the view!

Recommend a high clearance vehicle to assess the location, the view is so worth the gravel road leading to it. It was a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met tieners

Asemrowende, pragtige uitsig op die berge. Die mooiste perde in 'n skilderagtige omgewing.

Puik diens en heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theo en Zi-Zi is baie gasvry en het ons welkom laat voel.

Dankie vir die champagne en chocolate surprise. Dankie vir die gasvryheid en honde vriendelike woning. Lekker staproetes vir almal. Daar is iets aan die berge wat kalmte vir 'n mens bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Dankie Pierre, vir die wonderlike terugvoer na jul verblyf by ons. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.

Drakensberg Mountain Retreat
David A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theo and Zizi are amazing hosts - caring, professional, helpful and full of knowledge!

Fabulous scenic location - probably among the very best in the Drakensberg - spoiled only by the relatively poor gravel road for the last 12km to the Retreat (but really well worth it on arrival!). The hosts are superb, the staff are all well trained, efficient, friendly and helpful. The room (No. 5) was a dream, with a matchless panoramic view from the veranda. The food, service and accommodation are all world class. Make no mistake, we'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

We value, and thank you for, your exceptional review following a recent visit to Drakensberg Mountain Retreat and concur that the spectacular views of the Northern 'Berg from our vantage point "high up in the Mountains" are unsurpassed. Our committed management and staff team take pride in providing guests with an enjoyable and memorable experience whilst visiting Drakensberg Mountain Retreat and it would appear that they did so. Hopefully we will be welcoming you back soon!

Drakensberg Mountain Retreat
Hr (sakkie) H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hr (sakkie) H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige rustigheid in die berg

'n Heerlike en rustige kuierplek in die berge, vol verrassings. Vriendelike en flinke diens en al die personeel was bekwaam en professioneel mooi so Theo met jou span. Die uitsig is wonderlike en etes voortreflik. Net die plek om te ontspan met 'n boek(e), met 'n kaggel wat knetter, en vars lug, en net 4 ure vanaf Pretoria. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and yummy food.

The Retreat is hidden down a long gravel road, but worth the travel. The host Jerry was very accommodating and all the staff were friendly, even Cato the terrier. The food was so delicious. It rained the second and third day, but that was perfect for us as we needed the down time. We sat by one of the many fireplaces (even the smokers nook had a fire), and watched Netflix series on our laptop. Very sorry to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very peaceful place to relax from the world.

Very tranquil and peaceful with excellent meals and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Dear Lawrence,

Thank you so much for your very positive review.
We too enjoyed your short visit with us and are very pleased that we could meet with your requirements.
It will be lovely to see you anytime in the future or just to pop in and have a cuppa on your way through.

Kind regards,
Gerry and the Team.

Drakensberg Mountain Retreat
Chantelle E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met ruim gemaklike kamers en lieflike onderdaktuine.

Pragtige plek omring met berge. Die kamers is groot en gerieflik met 'n onderdaktuin. Heerlik vir kinders en honde. Die kos was heerlik en die bestuur gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Chantelle,
Jul terugvoer word opreg waardeer.
Ons probeer om vir ons gaste ten alle tye slegs die beste diens te lewer en die omstandighede soos deur u uitgewys maak dit tog soveel makliker.
Baie dankie vir ul besoekie en ons vertrou dat ons jul weer sal sien indien jul in hierdie omgewing is.
Vriendelike groete van die Span by Drakensberg Mountain Retreat.

Drakensberg Mountain Retreat
Dirk B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik, met flink diens en goeie kos.

Staproete was 'n belewenis, met pragtige uitsigte, plek-plek uitdagend. Wilde perde wat kom kuier by die lodge was ook 'n wonderlike ervaring. Sal graag in die winter met sneeu wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
Ons het jul besoek hier by ons net so geniet en sal jul met graagte in die winter wil terug verwelkom.
Moet asseblief net nie vra wanneer dit sal sneeu nie, want soos dit is het ons vandag, in die sommer so 'n ligte sneeu gehad.
Vriendelike groete
Die span by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Oloff H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff H

Presies wat ek wou hê.

Vir 'n groot groep kan jy nie 'n beter plek kry nie. Kinders het hulle gate uit geniet. Dankie dankie dankie. Was besonders lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Wat 'n juweel so tussen êrens en nêrens. Die personeel was gasvry, die vertrekke warm en die kos regte hartskos. Ons waardeer altyd die geskiedenis aan enige plek en die gesels met Anthony oor die omgewing, die wilde perde en ander was interessant. Die uitry na die "Kaalvoet vrou" en "Retief se Klip" was emosioneel as daar in jou hart nog 'n Voortrekker woon. Sal nie aanbeveel dat jy soontoe ry in 'n lae voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Nadine
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.
Ons gaste se gerief is vir ons van uiterste belang en ons dra hul graag so op ons hart.
Ja, ons omgewing se erfenis en geskiedenis is ook dan van onskatbare belang. Ek is so bly dat julle dit kon besoek en geniet.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom, as jul in die omgewing is, al is dit net om te kom dag sê.
Ek dra julle waardeering aan Anthony oor, dankie.
Beste groete
Gerry
Algemene Bestuurder

Drakensberg Mountain Retreat
Lourens B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B
Saam met vriende

Rus en ontspan.

Heerlik gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Lourens

Baie dankie vir die aangename en baie positiewe resensie.
Ons leuse is juis een van rustige ontspanning, en ons is bly dat julle dit kon beleef hier by ons.
Ons hoop dat ons jul in die toekoms sal sien, indien julle in die omgewing is of verby reis.
Vriendelike groete

Die span by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Lize O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie dankie, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Lize

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons personeel is beslis so, dat hul ons gaste rustig en welkom sal laat voel en ons is bly dat dit so in jul geval was.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom, indien jul in die omgewing is.

Vriendelike groete
Die span by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Ceilia C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ceilia C
Gesin met klein kinders

Kwaliteit familietyd, rustige omgewing.

Asemrowende natuurskoon, maak dit 'n onvergeetlike vakansie. Naweek wegbreek. Genoeg om die kinders mee besig te hou in 'n rustige omgewing. Batterye word definitief herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Ceilia,

Baie dankie vir hierdie positiewe evaluering. Ons het beslis jul besoek ook geniet en sien julle hopelik weer in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Gerry en die span by Drakensberg Mountain Retreat

Drakensberg Mountain Retreat
Eddie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom gevoel. Kamers is netjies en omgewing baie mooi.

Enigste probleem: Die instansie word aangegee as 4,7 km vanaf Drakensville, maar dit is eintlik 32 km waarvan 12 km baie slegte grondpad is. Kan nie meer as 10 km per uur met 'n gewone voertuig ry nie, veral as dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnis S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glynnis S

Comfortable.

We were 4 adults travelling, whilst the establishment was very clean and 'old world' the furniture was a little tired and could do with some replacement. The meals were very good, however, the portions were really far too big and quite wasteful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Dear Glynnis,
Thank you for the positive remarks.
To reply to your remarks about the furniture and food, you would have noticed that we have replaced some of the older furniture and integrated the new items to fit in with the old. In time to come, we will endeavour to replace most if not all of the "tired" pieces without doing any injustice to the character of the Retreat. You might have noticed that most plates returned rather empty after meals. We do however give our guests the opportunity to choose their portions to try and eliminate waste.
We trust that you enjoyed the rest of your visit with us and would like to welcome you back in future.
Kind regards,
DMR Management and Team

Drakensberg Mountain Retreat
Hannetjie R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, heerlike kos, vriendelike diens!

Dankie aan Gerry en sy span. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Goeiedag Hannetjie,

Baie dankie vir jou positiewe oorsig. Ons probeer altyd en is bly dat julle dit geniet het. Ons sien beslis uit na 'n volgende besoek.

Vriendelike groete,
Gerry

Drakensberg Mountain Retreat
Jaco V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie snoesige plek met aangename mense.

Kaggels orals. Aandete ingesluit en ontbyt was fantasties. Uitsig is asemrowend vanuit die sit- en eetkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Dankie vir die mooi oorsig wat jul gepos het Jaco.
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê en ons is bly dat julle, jul kort kuiertjie en alles wat ons het om aan te bied, geniet het.

Groete, Gerry.
Algemene bestuur

Drakensberg Mountain Retreat
Echbert L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Echbert L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik om daar te bly. Die personeel is baie vriendelik en gasvry.

Die plek is een ongelooflike mooi plek. Dit was heerlik om daar te bly en die personeel is baie vriendelik en gasvry. Dit is soos om by jou eie plek oor te slaap. Sal graag weer daarheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig mooi, maar baie ander plekke om hulle kos dieselfde vir meer om te doen.

Die uitsig kan mens nie beskryf nie, daar is so baie staproetes. Die kos is regte tuisgemaakte kosse. Dit is ideaal vir mense wat hou van stap. Zizi het baie goeie kliëntediens gegee. Die perseel is bietjie vuil en vol stof. Die familie van die eienaar het die area met die pooltafel oorgeneem en mens kon nie regtig dit gebruik nie. Middagete is baie beperk en daar is nie juis 'n winkel of so iets naby nie. Vir dieselfde prys kon jy iewers anders gebly het met 3 etes 'n dag plus activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great reception.

We went to Drakensberg Mountain Retreat for 2 nights in December 2016 and enjoyed our stay. The place is really a retreat with horses roaming the gardens and beautiful views of the Drakensberg. There are good hiking trails for those wanting to get active. The reception we received was extra friendly, we had some friends coming over from Johannesburg for the one night, they booked elsewhere but were allowed to spend the day with us, hiking, sharing the communal facilities etc. and we arranged for them to have dinner with us with no hassle from the staff. Nice, relaxed place to spend time with loved ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker en ontspanne gewees. Kos vir die siel met soveel natuurlike prag.

Sal definitief aanbeveel. Gasvryheid en etes wat voorgesit is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry.

Die personeel was vriendelik, hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamers is baie mooi en die kos was uitstekend. Sal Drakensberg Mountain Retreat beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Die kontras wanneer jy met die grondpad ry en amper niks sien nie en dan jou eindbestemming bereik is die moeite werd. Heerlike gerieflike groot kamers. Die aanloklike kaggelvure is natuurlik 'n bonus op koue wintersaande. Aandete by kerslig was heerlik. Die aand se verblyf was 'n lekker bederf aan die einde van 'n langerige naweek se wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige berge, skoon lug, heerlike kos en vriendelike gashere.

Ons het n fantastiese tyd by die oord gehad. Uitsig oor die berge is die beste. Die kamers was ruim, skoon en baie goed toegerus. Die kerslig aandetes was regtig 'n belewenis. Die personeel was vriendelik en die gashere fantasties. Hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Willem
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dat jul die kort tydjie by ons so baie geniet het.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal en dit is beslis 'n voorreg om dan sulke kommentaar te ontvang. Mag die jaar wat voorlê net vir julle die beste bring.
DMR span.

Drakensberg Mountain Retreat
Louma M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanaf die hele plaas is asemrowend!

Die moeite werd om die grondpad aan te durf! Alhoewel dit 'n ent weg is, is dit rybaar en beslis die tyd werd as 'n oorslaapplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Hi Louma,

Baie dankie vir die resensie.
Bly om te hoor dat jul, jul kort verblyf by ons geniet het.
Beslis die moeite werd na so 'n lang "trek".
Groete en alles van die beste.

Gerry, Elna en Personeel van DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Joanita H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ongelooflik mooi!

Baie mooi uitsig en verblyf. Heerlike kos. Baie gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Hi Julle,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal an dit is beslis 'n vooreg om dan sulke kommentaar te ontvang.
Mag die jaar wat voorle net vir julle die beste bring.

Groete,
Die Span by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Coertzen V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coertzen V
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig, goeie kos en gasvrye personeel.

Ons het Bergville baie geniet, ons is mal oor die area en sien dit as 'n puik manier om van die besige stad te vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Beste Coertzen,

Ons is bly dat jul julle besoek aan ons Rusoord geniet het.
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons wens jul 'n baie geseende Vakansiegety en 'n voorspoedige 2016.

Groete,
Die Span by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Coenie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G
Gesin met tieners

Baie ontspannend en gerieflik.

Dit was ontspannend en gerieflik vir ons hele gesin. Regtig 'n huislike atmosfeer en 'n asemrowende uitsig oor die hele Drakensberg. Die ontbyt en aandete was regtig lekker. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie Coenie.
Dit was beslis vir ons 'n vooreg.
Ons sien uit om jul weer te sien.
Alles van die beste oor die feestyd en 'n voorspoedige 2016.

Drakensberg Mountain Retreat
Marike V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Een van die mooiste en lekkerste plekke waar ons nog ooit gebly het! Die personeel het verskriklik baie moeite vir ons gedoen, en vir ons gratis vonkelwyn en 'n pragtige bos rose saam met ons aandete gegee. Die uitsigte is ontsaglik mooi en die kamer en badkamer is fantasties toegerus. Ons sal met groot oorgawe soontoe terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi kommentaar.
Ons strewe is om aan al ons gaste die beste diens te lewer en dankbaar dat ons aan julle op so 'n spesiale geleentheid daardie bietjie ekstra kon gee.
Groete,
Die Bestuur en Personeel by DMR

Drakensberg Mountain Retreat
Renthia B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort wegbreek na Drakensberge!

Baie mooi en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang. Kos was uitstekend. Ek sal Drakensberg Mountain Retreat beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Hulle het die lekkerste kos. Dit is die ideale bestemming vir 'n romantiese naweek. Staproetes baie geniet. Drinkgoed billik, heerlike rustige naweek. Dankie vir bestuurder, Jerry en sy vrou wat ons baie tuis laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

See the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Ons verblyf by Drakensberg Mountain Retreat was baie aangenaam. Daar heers 'n lekker plaasatmosfeer, rustig met vars lug om in te asem en 'n pragtige uitsig! Die kos was wonderlik; 10 uit 10. Sal graag terug gaan om die staproetes te stap. Al negatiewe kommentaar wat ek het, is dat die pad bietjie sleg is en klein motor's sal sukkel om daar te kom ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Saam met vriende

Baie vriendelike en behulpsame bestuur.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, silwerskoon en veilig!

'n Plek om te rus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Musa N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Musa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery.

Enjoyed the undiluted atmosphere of the Drakensberg Mountains in well-located hotel where you hear the natural music of the birds and the rattling sound of the leaves of the trees that decorate the area. A must for a person who needs tranquility and time to reflect on his/her life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajen K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rajen K
Gesin met klein kinders

Awesome

Its one of the best place to visit and has wonderful scenery surrounding it. The food is good and the location is just awesome. Only drawback is the road which is worst (the stretch of 15 kms of dirt road from the relief pass was just terrible) but definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S

Very quite and peacfull

The hostess, Tracy, was very friendly and made us felt at home, though we were far from our home. The food was prepared well and was delicious. We can recommend the Retreat for everyone who want to break away for a couple of days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsteekend en baie mooi

Alles was baie goed net jammer dat die pad R74 in so swak toestand is en nou onrybaar is!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ed8ed41d1e27cbb975eb95648f781911e8dd3c4051b70a4cd3c255bb88baf873a781837750927cb3f11247b67d00cd0bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Scheepersrust Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.570200638239 29.13691163063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem