Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Mountain Retreat

Kamer 2 - Dubbelkamer Bo
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer op die boonste verdieping bied 'n ongelooflike uitsig op die Drakensberg deur groot houtraamvensters. Dit beskik oor 'n spieëltafel en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-stort met 'n aparte toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 - Klein Koningingrootte Bo
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die boonste verdieping bied die beste waarde vir geld en ongelooflike uitsigte op die Drakensberg. Dit beskik oor 'n koffietafel in 'n sitarea en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7 - Konservatorium-kamer Onder
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondverdieping het sy eie tuintjie. Die kamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n spieëltafel. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1 - Bo, Koningingrootte
Vanaf R2 900
R2 900 R2 175
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer op die boonste verdieping bied 'n ongelooflike uitsig op die Drakensberge deur groot houtraamvensters. Dit beskik oor 'n sitkamertjie, 'n spieëltafel en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 - Luukse Kamer Onder
Vanaf R2 900
R2 900 R2 175
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondverdieping bied 'n privaat patio met ongelooflike sonsondergange. Die kamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n sitkamertjie, 'n kaggel, 'n spieëltafel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel

Kamer 6 - Luukse Kamer Onder

Kamer 8 - Koningingrootte Onder
Vanaf R3 300
R3 300 R2 475
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer op die grondverdieping is verbind aan die tuin. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 - Gesinskamer Bo
Vanaf R3 700
R3 700 R2 775
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim gesinskamerkamer op die boonste verdieping bied ongelooflike uitsigte op die Drakensberge deur groot houtraamvensters. Dit beskik oor 'n spieëltafel en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n oopplan-stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 10 - Gesinskamer Onder
Vanaf R3 700
R3 700 R2 775
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die grondverdieping en dit word geskei van die lodge deur 'n binnenshuise swembadarea. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enklebeddens. Dit het sy eie patio en tuin. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Barnhouse Selfsorg
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 25 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Barnhouse word eksklusief vir groepbesprekings gebruik. Daar is 5 en suite-kamers en 5 slaapsaalkamers wat 2 ablusies met storte, toilette en wasbakke deel. Barnhouse is lekker ruim en dit beskik oor 'n koolstoof in die oopplan-kombuis en -eetkamer en daar is kaggels in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, 'n minimum van 8 gaste moet hierdie eenheid bespreek.

Huisreëls

Middagete is nie ingesluit in die tarief nie maar die verblyf bied wel ligte middagetes teen ekstra koste.
'n Kroeg is beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ed8ed41d1e27cbb975eb95648f781911e8dd3c4051b70a4cd3c255bb88baf873a781837750927cb3f11247b67d00cd0bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Scheepersrust Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.570200638239 29.13691163063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem