We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by DreamCatcher Self-catering | LekkeSlaap
+102

DreamCatcher Self-catering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 68 resensies vir DreamCatcher Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael E - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time, close to the beach, will definitely promote to other people.

Nice and quiet area even though there are very little amenities, but a must-see/visit.

Thomas A - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Ons het ons tydjie daar baie geniet. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. My vrou het die rustigheid baie geniet. Net die beurtkrag was 'n teleurstelling. Sal beslis weer gaan, baie dankie.

Michael C - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was quiet and peaceful.

We found the bed to be comfortable and the shower nice and hot. The only complaint I have, is the smell from the fireplace.

Tiaan W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig maar ligging nie van die beste nie.

Dit het 'n baie mooi uitsig en die strand is baie naby maar die ligging is nie wat wonders nie, het bietjie onveilig gevoel die eerste aand. Daar is ook nie sout en suiker en daardie tipe van goed nie.

Nicole C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorweldige vuurrook. Geen WiFi.

Die kaggel het baie gerook. Ons kon glad nie gebruikmaak daarvan nie. Dus was die kamer koud. Die WiFi was ook heeltyd buite werking. Ons het die kaggel aangemeld en al wat vir ons gesê was, was maak oop die venster en die deur. Dis klaar koud, nou moet ons nog kouer kry.

Jessica M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Beautiful place with beautiful view.

I definitely recommend this place. Clean, friendly customer service. Beautiful view. Nice and intimate place. However, the WiFi was a bit problematic on Saturday.

Wendy G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sage is 'n pragtige woonstel vir 2 mense. Ongelooflike see-uitsig van die leefarea/balkon. Lekker gebraai terwyl ons oor die see kyk.

Die matras moet dalk vervang word, ongemaklik geslaap. Die sproeiers in die bad werk nie, andersins was die plek pragtig.

Gillian S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a peaceful stay at DreamCatcher.

Had a truly pleasant stay, thank you so much. Note: please do consider adding an iron and ironing board to accommodation though.

Emmie P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie P
Saam met vriende

Die rustigheid van die kompleks was so lekker. Vanuit die kompleks kan jy geen gewoel van mense sien.

Die kompleks het 'n veilige gevoel.

Spasie A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spasie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Dit was maklik om te vind. Ligging was goed. Alles was netjies, skoon en in plek. Ons kon net ons tasse pak en kom. Ek en my man was uitgeput en oorwerk en het die wegbreek nodig gehad, dit was regtig die moeite werd en meer. Beplan al reeds ons volgende trip na DreamCatcher. Ek kan nie wag nie.

Sarel S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies. Fantastiese uitsig met lekker braaigeriewe.

Baie lekker gekuier, baie netjies en skoon met 'n baie lekker kuier- en braai-area wat gepaardgaan met 'n fantastiese uitsig. Wat wel bietjie sleg was is dat daar geen koffie, melk of drinkwater reeds in die woonstel was nie.

Georgia C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Georgia C
Enkelreisiger

It's a beautiful place with a beautiful sea view.

The apartment was beautiful and spacious, well equipped with all necessities. The only dissatisfaction I had was the fact that the bath (Jacuzzi type?) didn't seem to work and the towels had a smell once used to dry my hands.

Claudina W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great experience.

Paternoster was great, will really go back to the place was wonderful and DreamCatcher place was great to stay in. I will recommend everyone to book with them. Great service of DreamCatcher.

Calista P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calista P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek met fantastiese ligging.

Ons het in Sage gebly, die braai-area is fantasties en het 'n see-uitsig, die plek was netjies en mooi. Daar was net niks vir kort-bly gaste nie, ons moes ons eie sout en goedjies koop.

Chantal S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I will definitely visit Paternoster again.

Ashwin P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die verblyf was baie netjies en spasie was goed benut om die meeste van die verblyf te geniet. Alle toestelle en meubels was in goeie kondisie.

Janice V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Enjoyed my stay. Very relaxing and peaceful.

Juanita S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met vriende

Wat 'n oulike plekkie!

Ek sal dit beslis aanraai! Nie net Dreamcatcher nie, maar ook Paternoster!

Claudette N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig wonderlik.

Verlief geraak op die Weskus se natuurskoon.

Marlize D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby alles om te stap. Beslis waarde vir geld. Netjies en skoon.

Die plekkie het alles wat mens nodig het.

Inge C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C

Baie mooi eenhede, goed ingerig.

Eenhede was mooi ingerig, skoon en netjies. Naby alles.

Charlotte M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustige verblyf.

Die yskas se geluid kan mens wakker maak in die nag.

Dean K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, en alles wat jy nodig het.

Kamer bevat alles wat jy nodig het. Swembad is 'n plus. Sal beslis aanbeveel.

Envo J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Envo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome choice I made by booking dreamcatcher Paternoster. Absolutely fabulous.

Die view, die woonstel homself, die dorp, die see, die mense baie vriendelik en die kos die vis en chips. Baie lekker. Geen spyt.

Zelda H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooi uitsig vanuit ons kamer.

Dorp het baie om te sien, doen en te geniet.

Danielle I - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

See. Sand. Son!

Die rustigheid is net wat ons nodig gehad het! Ons het ons tweede kuier in Paternoster baie geniet. Die akkommodasie was great.

Mark B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed, behalwe geen warm water in die oggend!

Neem aan die geyser-grootte is nie groot genoeg om 2 eenhede te diens nie, baie jammer want res was goed!

Leonard H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was pleasant, but disappointed that there was no fireplace in the Lavender room.

The web illustration is not clear that this room has no fireplace.

Jennifer C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer C
Saam met vriende

Lovely setting. Close to the ocean.

Nice setting and you can hear the ocean. The inside fireplace is a great idea, but it caused a lot of inside smoke which was unpleasant.

Fallon D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste plek.

Ons het 'n asemrowende tyd gehad, die weer was perfek. Ons sal definitief gou weer kom. Ons het ons verblyf geniet en als was perfek, die huis ook.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely the best place.

We had an amazing time the weather was perfect. We are definitely coming soon. We enjoyed our stay and everything was perfect, the house as well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Noel S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oooooh it was absolutely divine.

I will most definitely make this a yearly thing for our wedding anniversary. It was truly magnificent.

Zohné T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zohné T

Baie relaxing!

Die wasbak is bietjie te laag en veroorsaak rugprobleme en die stoof is weer bietjie te hoog. Verder aan was alles perfek!

Anthia J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly Lavender is die perfekte eenheid. Braai plek moes eintlik met koorsteen gebou word aangesien daar gereeld wind langs die Weskus is en dit bietjie erger is bo maar verder was alles perfek.

Ayesha K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful break from the city's madness.

Dreamcatcher allowed my husband and I to really relax and find our feet before returning to the demands of our jobs. The place was clean and tidy and the little pool allowed us to cool off since the ocean water was way too cold.

Liza S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed not in the accommodation but the behaviour of other guests.

The Positive. The accommodation was very nice, bright and comfortable, very clean and everything you needed. The indoor fireplace is a weekend saver. The reviews are good. The parking is unfortunately not secure and not ideal for the area but not a deal-breaker. The Negative: When booking this accommodation I assumed it would be a relaxing and restful environment based on the fact that the 4 units could only accommodate 2 guests each. Unfortunately, this was not the case arriving on Friday the parking area was full and there were at least 6 people in the above unit having a really loud time with music and conversations that grew louder as the night grew, they were even chopping wood on the concrete floor above us. Thank goodness for load shedding at 10 pm! The Saturday the other occupied unit joined the upstairs guys by inviting their own 6 guests over with their own loud music and conversation! So needless to say we were not rested or relaxed and very disappointed.

Albert T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het kontrakteurs op die perseel gehad vir die hele week wat beteken dat daar geen privaatheid was vir my vrou om die swembad te gebruik nie. Daar was geen kontrakteurs oor die naweek nie maar die swembad was ook nie skoongemaak oor die naweek nie - vol gras van die wind wat kwaai waai op die Weskus.

Catherine V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V
Saam met vriende

Die kuier was heerlik.

Ons blyplek was gerieflik en netjies. Die coffee plungers in Mint en Rosemary moet net vervang word, want ons kon dit nie gebruik nie. Die toilet in Mint was ook heeltemal los van die grond. Die eienaar is bewus van dit.

Andre D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Het goed gerus en dit was rustig gewees.

Peter S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay - everything needed for a weekend away.

Accommodation was very nice and extremely clean. No problems with the booking in and departure. Room was perfect for two guests.

Theo M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M
Gesin met tieners

We had a marvellous time.

Just one worry is the cars are not parked in very secure space, but overall we had a good time. Thank you.

Berenice L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice L
Saam met vriende

We had a pleasant stay.

The only problem we had was that the pool was not cleaned before we arrived. Very disappointed as relaxing in the pool would've been the highlight of our weekend. Lots to see and buy. I also enjoyed spending Saturday afternoon on the beach.

Melissa T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a phenomenal time. The place was clean and safe. It is the perfect place for a quiet couple's weekend away. I will definitely recommend the Dream Catcher and wold love to visit again.

Since beach water is extremely cold, I would recommend a heated pool that will make it pleasant to swim and enjoy the water. Absolutely value for money.

Jacob G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Lekker ontspannend. Stort was fabulous.

Sunelle F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker gewees.

Die uitsig is mooi en baie rustig

Ashley W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Gesin met tieners

Was goed en baie genotvol.

Plek is mooi die ligging is goed. Plek is stil en privaat.

Benita V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, kan net afstap na die see.

Die plekkie het 'n pragtige uitsig en dit is uiters netjies, skoon en volledig toegerus. Al wat ons gepla het, was die geraas (mense se musiek wat kliphard speel, gegil na mekaar en die aanhoudende geblaf van honde) in die nag, wat vanaf die klein huisies net agter die DreamCatcher geleë is.

Casavan M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Casavan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely make use of their accommodation.

DreamCatcher is worth every penny.

Roxanne W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

The place is beautiful and just the right amount of space. However, I would like secure parking. The kitchen zinc is a bit low. When making a fire inside we had to open the windows and door for the smoke to escape if not the place will be filled with smoke in minutes, which we did not enjoy. We have now experienced the inside fireplace and we don't mind going without it next time, as the smoke inhalation was bad. The cottage should also be aired before new guest arrive as the smoke smell was eye tearing and coughs were bad when we walked in but we would definitely like to book again as those are all things that can be improved on. We will definitely book again, I think this time we will go for the upstairs cottage though.

Roelien J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful and the sound of the sea.

See stars.

Jeano S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeano S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, ideaal vir 'n wegbreek met egenoot/lewensmaat.

Klein probleem met opvangs van Wi-Fi.

Sandra B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tuis in Thyme-wooneenheid. Puik.

Ons verblyf was fantasties. Baie netjies en skoon. Kan dit beslis aanbeveel.

Jeroldine E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeroldine E
Gesin met klein kinders

Child-friendly environment. Great accommodation.

Met my family's requirements.

Irma J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster het my hart gesteel. Die woonplekkie was presies wat ons wou hê.

Om in Paternoster vakansie te hou (vir die eerste keer) was 'n wonderlike belewenis. Die pragtige wit dorpie wat totaal ongekunsteld en spierwit hier op die Weskus van Suid-Afrika is, is 'n verrassing. Ek hoop dat geen groot winkelsentrums en te veel bling die dorpie se uniekheid gaan verander nie. Dit is net rus vir jou siel. Die woonplekkie wat groot genoeg, goed ingerig en naby alles. Ons het veilig gevoel.

Veronique C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paternoster is een mooi plek!

Baie goeie diens en pragtige plekkie. Kom definitief weer.

Tersia M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were at Dream Catcher Lavender the upstairs unit, and it was amazing!

The place was very nice, spacious and very neat. The ocean view was beautiful, and we saw Whales from the deck. We could also watch the sunset from the deck. My husband and I are definitely going back there again. You have a beach view and an ocean view. It was really amazing.

Lorretta A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta A
Saam met vriende

Wonderlike, ontspanne omgewing.

Ons het ons verblyf baie geniet. Verblyf was privaat. Ons kon in die lieflike tuin ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful, relaxed environment.

We enjoyed our stay. Accommodation was private. It allowed us to relax in the lovely garden.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Donneley M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donneley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ek sal beslis DreamCatcher aanbeveel vir paartjies wat smag na 'n rustige wegbreek. Die eenheid is toegerus met alles wat mens normaalweg sal benodig en ons het geen tekortkominge ervaar nie. Die eenheid is ook 'n stapafstand vanaf die strand en bied 'n baie mooi oorsig oor die see.

Liza-mare H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza-mare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, lekker stil omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Ideaal vir 'n vinnige wegkomkans vir twee. Die WiFi-sein was ongelukkig net baie swak, so het baie probleme gegee.

Chanelle N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, netjies, alle noodsaaklikhede, was mal oor die tuin.

Pragtige perseel, knus, en alles wat jy nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cozy, neat, all essentials, loved the garden.

Lovely property, cozy, and all that you need.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Caron E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caron E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

Amazing accommodation, we went down with the sole intent to rest and we did exactly that. Definitely will be going back.

Maretha V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Baie aangename verblyf in uitstekende gastehuis!

Pragtige kamers, beddens en beddegoed uitstekend, baie skoon, lekker ruim, goed ingerig en goed geleë in stil omgewing.

Willem B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vars.

Net yskassie is totaal ontoereikend veral omdat DreamCatcher minimum van 3 dae verblyf eis, vrieskompartement nog kleiner. Deposito terugbetaling hele week later nadat ons navraag moes maak.

Karen V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie stil en rustige plek. Sou net 'n waaier verkies het, aangesien mens nie met die vensters kan oop slaap nie. Geen diefwering voor vensters. Die perspex dwars strips is nie veilig nie, meer vir versiering. 'n Broodplank en broodmes sal ook waardeer word, en miskien 'n DStv-pakket met meer kanale. Andersins het dit aan al ons vereistes voldoen. Sal DreamCatcher Self-catering definitief aanbeveel.

Marie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol maar baie onprakties vir persone wat wil braai, bv. geen braaipan beskikbaar nie.

Ons het Saterdagoggend geen warm water gehad nie, niemand kon stort nie. Ons het gebraai, daar was wel braaiplek maar geen braaitoebehore nie.

Bertie M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sien jou beslis weer!

Hier het ons goeie gasvryheid beleef, baie dankie, dit was awesome!

DreamCatcher Self-catering se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Sien julle gou weer.

DreamCatcher Self-catering
Sharon C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was great, just not the greatest location.

Sien sterre.

Marianne B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning verblyf met alles wat jy nodig het!

Die verblyf by DreamCatcher Self-catering was regtig waarde vir geld! Dis skoon en netjies en dit het alles wat jy sal nodig kry in 'n self-catering eenheid.

DreamCatcher Self-catering se terugvoer

Hi Marianne,
Thank you for your positive response. Please visit us again soon.

Regards,

Annelize

DreamCatcher Self-catering
Lindsey G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the guest house and Annelise was very nice. We enjoyed our stay and lovely braai, despite the gentle rain. It was a lovely stay.

Clean and neat and lovely. We had a great stay in Paternoster on Saturday night. Annelise is a lovely host and I would recommend her without hesitation. The room was clean and neat and very well kitted out. My only feedback (I am from hospitality and tourism industry) is that she needs to add braai tongs, braai grid brush and a chopping board to the equipment. Also the sink is very low in the kitchen but it was manageable with the small number of dishes we were washing.

DreamCatcher Self-catering se terugvoer

Dear Lindsay,

Thanks for the feedback. As we took over this establishment only 2 weeks ago, your feedback is very valuable. I will immediately see to it that there are all the necessary things for a braai and also a chopping board in the unit.

Please visit us again.

Regards,
Annelize

DreamCatcher Self-catering
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2d7b9a756360f4b51547d915a1a759a3322d8e3a050c0dfe490b6bb77857d92926ea38a76bbcad6039d8a151c68b7e563b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.810175069084 17.885098055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem