DreamCatcher Mint

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is betaalbaar 7 dae voor aankoms.

Geen inklok- of uitklokgeleenthede word op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.

Die sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking en is terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 5 - 7 werksdae na vertrek, sodra die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.

Let asseblief daarop dat die sleuteldeposito behou sal word en bykomende koste gehef sal word indien meer gaste as bespreek die perseel gebruik. Verskaf asseblief u bankbesonderhede aan die gasheer met aankoms.

Die sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word tensy die sleutel- en breekskadedeposito ontvang is nie.

Bly asseblief te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien u of u besoekers wangedra, het die gasheer die reg om u bespreking te kanselleer en u te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10275ca6a894e4ff1b334676bd474645245ace68d7a85f564e55c5c1e1eb5faffb1f4754da08490cae7bf84e260acf521bba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.810184086353 17.885032341104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang