Dreamers Nest
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardkool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dreamers Nest bied selfsorgverblyf in Arboretum, Richardsbaai, en is ideaal geleë vir oornaggaste of paartjies wat op die dorp wil kuier of net wil deurry.
Verblyf beskik oor 5 eenhede. Elke snoesige, oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, induksiestoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het basiese verhit-en-eet-geriewe, lugversorging en 'n TV met Netflix. Daar is DStv in Kamer 6.
Dreamers Nest is 0,6 km vanaf die Pick n Pay-winkelsentrum, 4 km vanaf die Boardwalk Inkwazi-winkelsentrum en Netcare The Bay-hospitaal en 9 km vanaf Alkantstrand vir visvang, branderplankry, swem en kano vaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Imtiaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Hardkool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dreamers Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardkool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom