Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreghorn Kalahari Game Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Dreghorn Kalahari Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Armand B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en ontspannend.

Ons was hartlik verwelkom en het baie lekker gebly. Sal volgende keer nie net oornag nie, maar nog 'n dag of twee aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renthia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renthia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en gasvry.

Baie mooi ligging, tussen duine en swembad loop afstand van chalets. Swembad en lugversorging in die kamer was net die ding vir die hitte. Opsigter is baie vriendelik en ons het 'n lekker gebakte brood ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie gasvry.

Wat 'n belewenis. Met ons aankoms is ons bederf met die lekkerste varsgebakte potbrood. Dis so veilig jy sluit nie eers jou blyplek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regardt S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik verras.

Was gegroet asof ons deel was van die familie. Het 'n lekker geseligge aand geniet saam met die bestuurder en van die mede reisigers. Het gevoel asof ons jare lank al daar gekuier het. Sal definitief vir ander vertel en weer wil gaan as die geleentheid homself aanbied. Het ook die hondjie se geselskap geniet. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, sielsrus!

Ons is vriendelik ontvang deur Dirk. Het heerlik by Dreghorn gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Mooiste sterrehemel in die aand. Stil en rustig. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise B
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Pragtige omgewing afgesien van die sinkplaatgrondpad. Sal nie aanbeveel dat motorvoertuie die pad ry nie, en onthou asb. goeie stewige skoene, die dorings van die bome is erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie B
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring.

Ons het by Dreghorn oorgeslaap op pad na die Kgalagadi oorgrenspark en van die kampering-opsie gebruik gemaak. Die ligging is asemrowend, die fasiliteite skoon en uniek en ons het selfs 'n heerlike mini-donderstorm beleef. Die dierelewe is volop en ons het die mooiste sonsondergang beleef. Sal beslis weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dreghorn Kalahari Game Farm se terugvoer

Hi Obie,

Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer julle insette en besoek aan ons.

Tot weer siens!!

Dirk

Dreghorn Kalahari Game Farm
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

A little bit of Heaven on our doorstep.

Where to start? It is an amazing, working livestock farm, with the main attraction being a variety of antelope and buck. But the hospitality you will receive from Dirk is like visiting your big brother who you saw last week. Nothing was any effort and as we had not planned properly ourselves, big brother made a plan. In between fighting a fire on the farm, we still felt looked after. Dirk, you are a champ of note. Look forward to visiting again, for longer, after the aircons have been installed, the pool built and the tapas bar ready at the chalets. Keep well good man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Offered the peace and tranquility we were looking for. Camping was very comfortable with the bathroom and kitchenette that each campsite offers.

Thank you so much for the freshly baked bread that we received as a welcoming gift!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met tieners

Fantastiese kampplek.

Beste oorstaanplek in die Kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met vriende

Uitstekende ligging vir oornag.

Gerieflike, netjiese kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons was die enigste kampeerders en het gevoel asof die wêreld aan ons behoort. Netjiese en omvattende geriewe om so 'n tikkie luuksheid aan die buitelewe te gee. Die vars gebakte potbrood wat ons met ons aankoms ontvang het, het ons dag gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Kampeer met goeie geriewe tussen die rooi duine in stilte en pragtige omgewing. Gasheer baie vriendelik. Verras ons met toebroodjies, potbrood en warm melkkos in bekers. 4x4-roete gratis maar uitdagend. Nie maklik nie. Nie krag nie maar wel solarkrag vir ligte buite en in badkamer. Stort terwyl jy sterre kyk. WiFi slegs by hoofkompleks. Beveel hierdie plek sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware stilte met slegs Kalahari-geluide.

Ons het skoonheid van omgewing en rustige blyplek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Enkelreisiger

Awesome!

You had to go there. It is so quiet and peaceful. The right place to meet with your Heavenly Father.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dreghorn Kalahari Game Farm se terugvoer

Good morning Petro,
Thank you for your fantastic review!
See you soon.
Dirk

Dreghorn Kalahari Game Farm
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Dreghorn Plaas, Askham, 8813, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb56315a70f8b08b91c6a7e379005d68d0b746b965242cb4d26444e48f369cffd6666d8c99aa4a3fdb9e5f2f934861647891e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R360 Dreghorn Farm 8813 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.858083 20.778081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem