+27
Lodge in Askham

Dreghorn Kalahari Game Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johannes Cornelis L
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Not to miss out and highly recommended! Fantastic! Very friendly hosts and will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Alle verwagtinge is oortref! Puik ervaring! Dit het elke verwagting oortref. Vanaf die warm ontvangs, tot die netjiese staanplek en die varsgebakte brood, plaaskonfyt en plaasbotter waarmee ons op die eerste aand verras is - alles was uit die boonste rakke. Ons kampyskassie het deur die dag perfek gewerk danksy die sonpanele wat krag via ’n Brad Harrison-konneksie voorsien het. Die pragtige gemeenskaplike area, met swembad, ys, hout, volledige eetgerei en ’n gesellige atmosfeer, was die ideale plek om soggens ons “brunch” te maak en sommer bietjie te ontspan. Die kinders het ure lank in die rooi duine gespeel saam met die plaas se vriendelike, gehoorsame skaaphondjie. Die kampplekke is besonders netjies, elk met privaat ablusiegeriewe, en omring deur die mooiste rooi sand en goue Kalahari-gras – veral tydens sonsak. ’n Fotograaf se droom! Baie dankie aan die ongelooflike eienaars en staf wat werklik die ekstra myl geloop het om seker te maak ons tyd daar is onvergeetlik. Dit was die perfekte rus vir die siel 2 dae voordat ons die Kgalagadi (net 60 km vanaf die plaas) gaan besoek het. Dankie - ons sien julle binnekort weer! Volgende keer vir ’n volle week, saam met die hele familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Aandag aan detail het ons verblyf aangenaam gemaak. Ons is by aankoms verwelkom deur gasvrou wat ons na ons chalet begelei het, die aand 'n varsgebakte broodjie met botter en konfyt, smaakvol aangebied, vir ons afgelewer het en ons vir 'n skemerkelkie teen die groot duin uitgery het om die sonsondergang vandaar te sien. Gasheer het spesiaal vir ons pensioenaris dames 'n vuurkie kom maak om die Kalahari koue te verdryf. Ons het alles wat nodig was gehad en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Uitstekend skoon en netjies. Mooi omgewing. Rustig en stil in die natuur. Kalahari mooi. Netjies en skoon. Jammer ons het slegs een nag gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellane V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantasties. Alles was perfek, met wonderlike fasiliteite en 'n heerlike tuisgebakte brood om ons te verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, reen in die nag baie lekker. Heerlik, vriendelike en hulpvaardige personeel. Broodjie was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Beautiful Kalahari surroundings. Beautiful location and great surroundings. We were the only ones in the camp, which was peaceful on one hand, but the amenities (such as the pool and bar) felt a bit desolate. The fresh warm bread was therefore a welcome surprise. We enjoyed our stay and hope to come back again to enjoy the area more as we had to leave a bit earlier than expected due to work obligations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heather P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gem outside of the park, wonderful hospitality. Amazing hospitality, super quaint, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb56315a70f8b08b91c6a7e379005d68d0b746b965242cb4d26444e48f369cffd6666d8c99aa4a3fdb9e5f2f934861647891e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R360 Dreghorn Farm 8813 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.858083 20.778081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang