Drie Palms Nr 4
Opsomming van Resensie
Antionette P - Jan 2021
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Bronwyn H - Jan 2020
Gemiddeld
From the moment we walked in the door we were met by Cecile, the manager of the building, with a smile. She welcomed us with a beautiful card and a bottle of wine. The apartment was beyond amazing. We wanted for nothing. It was clean and stocked with everything we needed. In fact, we had a power failure one night and we even had access to a portable light. The beds were comfortable and the furnishings were great.
Drie Palms Nr 4's terugvoer
Thanks for the review, we hope to see you again.
Steliza R - Des 2019
Gemiddeld
Perfect, beautiful view.
Andre M - Jul 2019
Gemiddeld
Beste vakansiewoonstel wat ons nog bespreek het.
Danelle L - Jun 2019
Gemiddeld
Netjies, ruim en baie modern.
Hermien V - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam baie mooi uitsig baie lekker wil sommer net daar bly dankie vir jul gasvryheid.
Marlize K - Okt 2018
Gemiddeld
Alles wat nodig is vir 'n blaaskans weg van die gejaag.
Marthie S - Jul 2018
Gemiddeld
Fantastiese uitsig en verblyf.
Marna V - Apr 2018
Gemiddeld
Alles was uit die boek!
Gerda N - Apr 2018
Gemiddeld
Outstanding.
Hein P - Jan 2018
Gemiddeld
Die eenheid is puik geleë, veilig en netjies.
Drie Palms Nr 4's terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons hoop dat julle lekker kon uitrus.
Karlien B - Jan 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly, met 'n pragtige uitsig.
Hilda B - Jan 2017
Gemiddeld
'n Fantastiese en wonderlike ervaring wat ons met kosbare herinneringe gelos het.
Chris C - Sep 2016
Gemiddeld
Die moeite werd om te ontspan a.g.v die uitstekende reëlings.
Nicole R - Mei 2016
Gemiddeld
Uitstekende diens en dis 'n baie mooi en rustige woonstel.
Drie Palms Nr 4's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, julle is welkom in die toekoms
Groete
Gawie
Francois V - Feb 2016
Gemiddeld
Baie pragtig, maar geen wasmasjien wat nogal 'n probleem kan wees.
Monica S - Des 2015
Gemiddeld
Rus en vrede ...
Laney A - Nov 2015
Gemiddeld
Lovely unit, great family feel. Great view and excellent value for money. No towels available.
Tilanie K - Okt 2015
Gemiddeld
Asemrowende mooi 180º see-uitsig.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom