8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geniet die asemrowende en onbelemmerde see-uitsigte vanaf hierdie drieslaapkamer-seefronteenheid. Ontspan saam met jou familie en neem ongelooflike vakansie-herinneringe huis toe.
Stap direk uit die kompleks uit op ‘n privaat strand. Kleuters geniet dit veral omdat daar rotspoele met klein vissies in is. Of, stap so 300 meter na Lucien-strand, ‘n Blouvlagstrand, waar jy kan swem of branderplank ry.
Die groot stoep verskaf die ideale braaiplek waarvandaan mens die dolfyne en walvisse in die water kan sien baljaar, afgeëts teen ‘n asemrowende sonsondergang.
Die eenheid bied 3 slaapkamers met 2 badkamers en akkommodasie vir 'n maksimum van 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Dan is daar ‘n dubbelbed in die tweede kamer en slaapplek vir 3 in die derde slaapkamer. Die selfsorg-eenheid bied verskeie geriewe, insluitend die volle DStv-pakket, en veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Een van die parkeerplekke is onderdak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drie Palms Nr 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang