LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driehoek Mountain Retreat | LekkeSlaap
+19

Driehoek Mountain Retreat

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Driehoek Mountain Retreat skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die voorheuwels van die berge naby Haenertsburg in Magoebaskloof. Dié pragtige streek lê aan die voet van die Drakensbergreeks, is bekend as voetslaan-wêreld en spog met uitstekende natuurskoon en woude.

Die bekoorlike kothuis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel, koningingrootte-bed, enkelbed en 'n pragtige uitsig op die berge. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het ekstra slaapplek vir kinders op 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat deur al die kamers gedeel word.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n braai-area, kragopwekker, TV met DStv-toegang en 3 bergfietse in.

Gaste kan lekker gaan bergfietsry, verskeie voetslaanroetes verken en voëlkyk op die plaas, sowel as visvang, kloofspring, gin- en bierproe, swem, zipline, kanovaart, hengel en sterrekyk in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Driehoek Mountain Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Driehoek Mountain Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Driehoek Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0voTz1qVqSscEzYA8wTMg1qor2pQFaciX3BKmUayqGS1Uq8cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 G16 Magoebaskloof 0850 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -23.927321 30.00582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!