LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driehoek Mountain Retreat | LekkeSlaap
+19

Driehoek Mountain Retreat

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Driehoek Mountain Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shani V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V
Saam met vriende

Rus vir die siel!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huis het als wat mens nodig het en die ligging is fantasties. Die eienaars is ook baie vriendelik en vinnig om te help met enige iets. Sal dit definitief aanbeveel!

Milda O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milda O

Ongelooflik mooi!

Driehoek Mountain Retreat is verreweg een van dié mooiste, bekostigbare plekke waar ons nog gebly het. Die omgewing is pragtig, alles wat nodig is en die huis is perfek geleë. Kommunikasie met die eienaar was 'n probleem. Telefoon word nie geantwoord nie en ook nie e-posse nie. Die opsigter en sy vrou, Ester en Frans, was baie behulpsaam en het ons baie gehelp. Ek sal hierdie plek net vrymoedigheid aanbeveel.

Marieta G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta G
Saam met vriende

Lieflike, goed toegeruste woonplek.

Hierdie is vir seker die beste ervaring wat ons al gehad het met verblyfreëlings. Die plek is alles en meer wat ons verwag het. Alles wat jy dalk mag nodig hê is daar, soos spesifieke glase, opdienbakke vir peuselhappies tot badskuim. Die tuin en huis word uitstekend instandgehou. Dit is beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Kobus B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Aangename verblyf met pragtige uitsig.

Ons het vir twee aande oornag aangesien ons 'n troue bygewoon het. Die huis was netjies en in al ons behoeftes was voorsien alhoewel reën en kragonderbrekings voorgekom het.

Driehoek Mountain Retreat's terugvoer

Liewe Kobus, Julle was bedagsame gaste en het Driehoek netjies nagelaat. Julle is enige tyd weer welkom. Jammer vir die krag dis maar n berg ding.
Tot weersiens.
Machel Lombard

Driehoek Mountain Retreat
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0voTz1qVqSscEzYA8wTMg1qor2pQFaciX3BKmUayqGS1Uq8cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 G16 Magoebaskloof 0850 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -23.927321 30.00582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!