Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drifters

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 4, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Drifters is 'n ruim en bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqerberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf aan 2 tot 3 gaste bied.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en genoeg kasspasie en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitarea het 'n TV, gemaklike rusbanke wat in 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders omskep kan word. Daar is ook 'n TV. WiFi is oral in die woonstel beskikbaar. Die kombuis is met 'n standaard yskas-vrieskas, gasstoof- en oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitarea en kombuis lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n klein, stil tuinarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die woonstel is in die veilige, stil en lowerryke woonbuurt Broadwood geleë, minder as 2 km vanaf winkelsentrums en minder as 10 km vanaf die lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Drifters sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Drifters
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Constance-weg 4, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Drifters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 4, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78ef25840b3a36c1083ef3f01e9393e14e5327ce87500136dabe729d98e9428b288a1eaf96ce1e23c827e9a09a1931972df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Constance Road Broadwood 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.990371677617 25.548442970309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem