LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Droom Groot Holiday House | LekkeSlaap
+16

Droom Groot Holiday House

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Bisset Straat, Umkomaas, 1463, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Droom Groot Holiday House is 'n drieslaapkamerhuis in Umkomaas en is net 'n kort entjie se ry van die strand af.

Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kamers deel 2 badkamers ? 1 met 'n stort en 1 met 'n bad. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en 'n mikrogolf. Daar is 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik. Die sitkamer het 'n TV met DStv Standard, 'n kroeg en 'n yskassie. Gaste kan op die gemeubileerde stoep met 'n braai-area ontspan.

Daar is parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n addisionele koste per dag gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Droom Groot Holiday House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 74 Bisset Straat, Umkomaas, 1463, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Droom Groot Holiday House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Bisset Straat, Umkomaas, 1463, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMjlhNmUyLTkzNTktNDA5NC1hZmU2LTRkNDEzN2I1NTI0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 9 5 1 4 74 Bisset Street Umkomaas 1463 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.205208825758 30.793943440475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!