Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drop Anchor

Drop Anchor
Vanaf R650
R650 R433
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Daar is 'n losstaande waaier en 'n koffiestasie, asook 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Let dat daar 'n vriendelike hond en 2 katte op die perseel woon en dat dit nie ideaal is vir gaste wat nie van troeteldiere hou nie.
Rook is in die verblyf verbode.
Stilte tussen 23:00 en 09:00.
Geen wasgoed en was van voertuie word toegelaat nie.
Partytjies is verbode.
Hou asb. by die spoedgrens en wag totdat die hek toe is voordat jy wegry. Dit is vir almal se veiligheid.
Respekteer asb. die inwoners en neem die hoofpad na die strand.
Die breekskadedeposito is in inkontant of via EFT betaalbaar. Dit sal binne 3 dae ná die gas se uitklokdatum terugbetaal word indien:
Drop Anchor in dieselfde toestand gelos word as waarin ontvang is;
Daar geen skade is nie;
En geen van die reëls oortree is nie.
Kinders onder die ouderdom van 10 word nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3d5f05757be017f53a535632767a87d6205f411d2c021c91ace146828782520fe08c2b53f8b8df3c4a5505f8bc2fde4fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 33 Fleur Park Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152923769665 18.861984160085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem