Drop Anchor
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Drop Anchor
- Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities which include a bar fridge, microwave and a kettle.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig is die eenheid nie geskik vir 'n paartjie met 'n kind/baba nie.
Die eenheid is nie opgestel vir kinders onder die ouderdom van 10 nie.
Neem asseblief kennis dat die verblyf nie selfsorggeriewe of 'n TV het nie.
Let daarop dat daar 'n vriendelike hond en 2 katte op die perseel woon en dat dit nie ideaal is vir gaste wat nie van troeteldiere hou nie.
Rook is verbode in die verblyf.
Stilte tye tussen 23:00 en 09:00.
Geen wasgoed en was van motors word toegelaat nie.
Partytjies word streng nie toegelaat nie.
Hou asseblief by die spoedgrens en wag totdat die hek sluit voordat jy wegry. Dit is vir almal se veiligheid.
Respekteer asseblief die inwoners en neem die hoofpad na die strand.
Die breekskadedeposito is in kontant of via EFT betaalbaar. Dit sal binne 3 dae na die gas se vertrek terugbetaal word indien:
Die Drop Anker word in dieselfde toestand gelaat as wat ontvang is.
Geen skade is aangerig nie
Geen van die reëls is oortree nie.
Kinders onder die ouderdom van 10 word nie toegelaat nie.
Maksimum van 2 gaste word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang