Drumrock 5

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Terence H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig, netjies, skoon en mooi aansigte van die berge om jou. Stilte was lekker. Die eenheid was baie ruim en skoon. Alles wat ou nodig het, was daar; ons was baie gelukkig en die personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf. Baie ruim met alles wat nodig is en nog meer. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delareyz S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ideale wegbreek. Ideale wegbreek. Baie lekker gebly en gebraai met die berge in agtergrond. Die plekkie is ruim en het als wat mens nodig het. Ek sal vir seker weer gaan. Al wat my gepla het, is die WiFi wat sleg was, so kon nie in die aande Netflix kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer daarheen gaan. Baie mooi uitsig en mense was vriendelik. Huis was gerieflik. Daar was genoeg warm komberse vir die koue wintersnag. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goed vir die siel. Heerlik stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wow! Beslis die moeite werd! Baie netjies en skoon, genoeg verwarmers, elektriese komberse en kaggel om te help teen die koue! Huis is spasieus en dekor is stylvol. Die airfryer was beslis 'n bonus! Sal beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en stil. Ons sal vir seker weer hierna toe kom. Die huis is smaakvol gemeubileer met alles wat ons benodig het. Baie netjies en skoon, met gerieflike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustiger verblyf. Baie lekker gebly. Baie rustiger area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Sal beslis weer daar oorbly. Baie skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57fc4b3843f135ddf45a9a572668dd1aafa9684cc7e0b5d8b07ca723127c9aff05c1357a17c9f452fd42d0d576be9ab1a21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Steil Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -28.502637077519 28.419433485181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang