Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onverwagse omstandighede kan verander.
'n Normale voertuig kan nie die kothuis bereik nie, want die 5 km-pad van die hoofhek na die Farmstead-eenheid is dik sand en vereis 'n 4x4-voertuig.
Die Farmstead-eenheid maak gebruik van Eskom-elektrisiteit en water vanaf die Kalahari-pyplynskema. Daar is selfsoonsein, maar netwerke anders as Vodacom is nie altyd betroubaar nie.
Maak seker dat alle deure en vensters toe is wanneer die eenhede verlaat word.
Weens die verskeie plaasdiere word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in beide die kothuis en Farmstead-eenheid verbode.
Geraas moet tot 'n minimum gehou word.
'n Beperkte aantal hout word daagliks voorsien. Ekstra hout kan gekoop word.
Linne, handdoeke, beperkte sjampoe, badseep en toiletpapier word voorsien.
Gaste mag nie hout op die plaas versamel nie en enige vure buite die aangewese areas is streng verbode.
Gaste moet seker maak dat al die nodige voorsorg getref is en dat gaste ingelig en voorbereid is vir enige mediese of ander tipe noodgeval.
Gaste wat in die kothuis bly, het nie toegang tot die plonspoel nie. Die gebruik van die plonspoel is slegs vir gaste van die Farmstead-eenheid.
Let asb. dat daar op die perseel gejag word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Drumsheugh Farm, R31 between Askham and Van Zylsrus, 60 km from Askham, 8814, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang