Maclear Akkommodasie by D's Lodge | LekkeSlaap
+7

D's Lodge

5 resensies
Selfsorg
Woonstel B,C,D
Vanaf R575
per eenheid
Beskrywing

Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elkeen oor 'n 1 slaapkamer en privaat badkamer beskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke, elektriese komberse en 'n verwarmer word voorsien. Die leefarea bied ook 'n driekwartbed vir 'n derde gas en daar is 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met basiese selfsorgfasiliteite, soos 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Wasgoeddiens.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wade-laan 1766, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OIPCKq73AD6El0wKQ1uyE89tDXLr3ueUijfnxAllwbtiiiSTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 1766 Wade Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.075762431643 28.346681892872
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za