Waterberg Akkommodasie by Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate | LekkeSlaap
+66

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carla E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E
Gesin met klein kinders

Relaxing and comfortable.

The house is spacious and beautiful. Would make one suggestion, the one room upstairs the kitchen area with the 3 single beds should have an aircon or fans as it is extremely hot and uncomfortable to sleep. Experienced stunning sunsets while sitting around the pool area.

Nadine S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Gesin met klein kinders

Excellent, relaxing and beautiful.

We enjoyed our stay and would love to go again! Place is beautiful all you need is there and ice machine was a life saver. Staff was amazing and helpful. View from our rooms were beautiful, many animals came around! Very peaceful and relaxing time.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Thank you for the great feedback Nadine. I am glad you had such a good time. Please come again anytime!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Marius L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Baie goeie verblyf, maar baie min wild.

We really had a great time, but would've like to see some game.

Helet Y - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet Y
Saam met vriende

Dit was 'n belewenis, die bokkies loop en wei reg rondom jou en is so mak.

Die verblyf hier was werklik wonderlik, dis so pragtig en modern, met 'n vuurmaakplek vir geselligheid binne en buite. Ek gaan verseker weer 'n besoek maak hier, dit was deur en deur die moeite werd.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Helet, ek is so bly julle het dit so baie geniet! Julle is enige tyd weer welkom!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Dimakatso M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M
Saam met vriende

Beautiful stay.

Lovely venue with all amenities needed for. Beautiful home away from home. Had a fantastic time. Safe ,clean and beautiful.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Thank you Dimakatso, it was lovely having you as guests, we are looking forward to having you again!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Nadine C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Perfekte luukse bosveldwegbreek.

Duiker Lodge was die perfekte naweekwegbreek van Pretoria af. Die afwerkings, kombuisgeriewe, leefarea, slaapkamers en buitedek was hemel op aarde. Die swembad op die dek wat vir die bosveld kyk is die grootste bederf. Sal vir seker enige iemand aanbeveel om te gaan - ons sal vir seker 'n paar keer weer teruggaan!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Nadine. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Santa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Santa V
Gesin met klein kinders

Duiker lodge is baie luuks met alle toebehore, maar die dorings om die lodge maak dit moeilik vir klein kinders.

Duiker Lodge is een van die plekke met die luukste toebehore van alle plekke, maar baie afgeleë. Maak seker jul het niks vergeet nie, want die grondpad is swak en dis moeilik as jou water of koeldrank te min is en aangekoop moet word. Orion hooflodge is verwaarloos en daar is nie speelplek vir kinders nie.

Rika P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Sal enigiemand aanbeveel om by Duiker lodge te gaan rus. Pragtige plek!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Rika, ons is bly julle het dit weer dit so geniet daar. Julle moet gerus ons ander plekkies ook probeer.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Kagiso M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso M
Gesin met klein kinders

Nice place.

Privacy. Brilliant accommodation.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Thanks Kagiso for the positive review.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Euan F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig.

Ons was daar gewees die naweek van 27 Oktober. Wat 'n ongelooflike ervaring. Van begin tot einde was dit net so rustig. Die huis was een van die skoonste grasdakhuise wat ons in 'n baie lang tyd gesien het. Die huis is baie goed toegerus, kwaliteit van die meubels en eetgerei was van die beste gehalte. Die ontspanning saans om die braaivleis vuur is ook baie besonders. Dis ook baie gerieflik dat daar n binnebraai is, aangesien dit Saterdagaand gereën het, maar dit het ons nie gekeer om te braai nie. Die gebruik van die wildvoertuig is 'n besonderse ondervinding en daar was baie wild te sien. Ons sal beslis weer van Duiker Lodge gebruik maak as familie of vriende. Baie dankie vir die puik en vriendelike diens wat aan ons gegee is.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Hi Euan, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit so baie. Dit is altyd lekker om te hoor as mense dit geniet in ons boshuisie. Julle is natuurlik meer as welkom om weer te kom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Leandre S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Saam met vriende

Luuks en onvergeetlik!

Privaat, luuks en die perfekte plek vir 'n paar vriende om die naweek deur te bring!

Dries B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig tussen die diere.

Pragtige plek. Die binnebraai is uitstekend en verskaf binneshuis heelwat warmte teen die winterkoue. Die huis is baie luuks, smaakvol en goed toegerus. Op die sondek is dit heerlik as die mak njalas etlike meter van jou af kom wei. Dit skep 'n baie rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld. Sal dit graag weer wil besoek.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Dries vir die pragtige resensie. Julle is natuurlik enige tyd weer welkom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Stephanie H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Gesin met klein kinders

Dit was uit die boonste rakke.

Ons het die tyd by Duiker Lodge vreeslik baie geniet. Die geriewe was goeie kwaliteit en die omgewing asemrowend.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Stephanie vir die mooi resensie. Ek is baie bly dat julle dit geniet het by die lodge en die plaas.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Rika P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Gesin met tieners

Pragtige, rustige plek!

Sal enige tyd weer by Duiker Lodge gaan kuier. Dis pragtig en rustig!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Rika, julle is enige tyd weer welkom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Sarel K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K
Gesin met tieners

Lekker stil in die bos.

Lekker plek en vriendelike mense.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Dankie Sarel, ek is bly julle het dit geniet.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Magda N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese plek.

Wat 'n pragtige plek! Ongelooflik goed ingerig met net die beste vanaf die breekware tot die linne! Die pragtigste badkamers! Ons het die naweek baie geniet en hoop om binnekort weer te gaan. Ons sal ook die plek aanbeveel vir al ons vriende en familie!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Magda, vir al die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Carina T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T
Gesin met klein kinders

Very nice house.

Very nice, just needed a map of the game reserve.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Dear Carina,

Thank you for your feedback. We will see to it that we get a map of the Game Reserve to leave at the lodge.

Regards,
Duiker Lodge

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Marlene G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G
Saam met vriende

Vrede en luuksheid in die bos.

Ons verblyf by Duiker Lodge was wonderlik. Die matras was uitstekend, die linne pratig en die stort was die beste wat ek nog ooit gehad het. Die eetgerei en breekware en al die bykomstighede is van 5 ster gehalte. Daar is elande wat elke oggend en aand die lodge besoek. Jy kan lekker stap. Dit was die beste wegbreek van die stad af. Dit is 'n moet vir almal se kalender.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and luxury in the bush.

We had a great stay at Duiker Lodge. Excellent mattresses, beautiful linen, best showers ever. Crockery and cutlery and all the gadgets for a 5 star holiday. Antelope visited every evening and morning. Great for walks. Best escape from the city. A must for everyone's calendar!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Dear Marlene,

Thank you so much for all the nice things you are saying about our lodge. We hope to see you again soon!

Regards,
Duiker Lodge

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Charlene M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Wow!

Wat ‘n juweel! Gaan beslis weer!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Dankie Charlene, julle is enige tyd weer welkom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Linda G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en baie netjies.

Ek kan dit regtig aanbeveel. Pragtig skoon en netjiese huis en die natuur rondom is lieflik. Sal regtig graag weer daar wil bly, maar vir langer.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Linda vir die mooi resensie. Julle is welkom om enige dag weer te kom.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Roberta E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta E

Duiker Lodge is very well appointed and luxurious.

We all thoroughly enjoyed our stay at Duiker Lodge. Duiker Lodge is very well appointed and luxurious. The two main bedrooms with the en-suite bathrooms are stunning. The lounge and dining room are very spacious and the kitchen is very well equipped. The outside area with the deck, swimming pool and boma area looking out onto the bush was a treat. Overall an excellent experience and I would definitely like to stay at Duiker Lodge again.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Wow, thank you, Roberta, for your stunning feedback. We would love to welcome you back at Duiker Lodge anytime.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Jean R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Gesin met tieners

Ongelooflik fantasies.

'n Onvergeetlike wegbreek! Wat 'n voorreg om die 1ste resensie te kan gee op Duiker Lodge. Top gehalte akkommodasie met net die beste afwerkings. Elke oggend wakker geword met diere voor die deur. Swembad was lieflik vir die warm dae en die sterre in die aand prentjiemooi. Sien julle gou weer, dankie Lize!

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Yolandi, vreeslik dankie vir die ongelooflike goeie resensie. Ek waardeer jou vriendelike woorde opreg. Ons sien uit om julle weer by die lodge te hê.

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 564-KQ Kromdraaipad, Klippoortjie Plaas, Kromdraai, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOpEesci2TKMiXKHJDhMoCqAPotPugm6brd32z4RF7GEAt3bscd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 564-KQ Kromdraai Road Klippoortjie Farm 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.969257401351 27.918131947517
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za