Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Kry 30% af vir verblyf voor 19 Julie 2024. Bespreekbaar tot 14 Mei 2024
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 564-KQ Kromdraaipad, Klippoortjie Plaas, Kromdraai, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Duiker Lodge is op die Ditholo Wildlife Estate geleë. Hierdie 1000 hektaar-landgoed. Dis 'n ongerepte inheemse Afrika-woud wat op volhoubare wyse 'n tuiste vir 'n verskeidenheid fauna en flora bied. Die landgoed is in die hartjie van Limpopo teen die pragtige uitspansel van die Waterberge geleë.
Verblyf by Duiker Lodge bestaan uit 3 kamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 2 enkelbeddens in die dakkamer, en die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en lei via skuifdeure tot 'n houtdek.
Die lodge beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank. Daar is 'n etenstafel in die eetarea met sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n swembad en 'n boma.
Die reservaat bied verskeie stap-, fietsry- en wildkykroetes, en daar is ook 'n restaurant, 'n kroeg en 'n spa op die perseel. Die Ditholo Wildlife Estate is die perfekte boswegbreek net 230 km van Johannesburg af.
Die omliggende gebied is vol wildplase, jagplase en gholfbane. Dit is 30 minute se ry van die Zebula-gholfbaan, Elements-gholfbaan en die Euphoria-gholfbaan af. Vir die jongspan is daar die Aventura Waterpark in Bela-Bela, asook Walking with Elephants in Zebula of die kans om leeus te voer by Mabalingwe Natuurrreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Ulene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 72
Jaar gelys 3
Ligging
- 564-KQ Kromdraaipad, Klippoortjie Plaas, Kromdraai, 0850, Limpopo
- Gaste dink Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 564-KQ Kromdraaipad, Klippoortjie Plaas, Kromdraai, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom