LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duiwekloof Lodge | LekkeSlaap
+42

Duiwekloof Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Duiwekloof Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Juan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, wonderlik, wonderlik.

Pragtige omgewing en elke keer iets nuuts om te sien en doen. Mis baie vir Chewy en Flash, maar Leya en Panda is oulike hondjies.

Rene B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met vriende

Oase in die die ruwe Baviaans.

Geleë in die mooiste omgewing. Gerieflike akkommodasie en goeie diens.

Yolandie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie gerieflik.

Dametjie wat ons ontvang het was baie gasvry. Kamers mooi skoon en netjies. Natuur is beeldskoon.

Sarah H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

The lady running it was delightful and exceptionally helpful and accommodating. The rooms were comfortable and cosy which was great because it was a very cold night.

Duiwekloof Lodge's terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope we can welcome you back in the near future, Manuela

Duiwekloof Lodge
Gerhard S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Was fantasties. Kampgeriewe is baie skoon.

Beslis waarde vir jou geld. Kampgeriewe is regtig baie skoon en netjies, niks uit plek nie. Was baie vriendelik ontvang met aankoms en personeel baie behulpsaam. Sal binnekort weer gaan kamp daar.

Johan O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike 2 dae in Baviaanskloof.

Heerlik gekuier by Duiwekloof. Austin en Thocco was baie behulpsaam en vriendelik.

Peter D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing.

Die 48km grondpad deur die Baviaanspoort is die moeite werd om te ry. Rustige atmosfeer met alles wat mens nodig het.

Jacus P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en mooi.

Pragtige ligging. Skoon, gerieflike akkommodasie. Redelike prys. Goeie diens.

Rose F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting!

Beautiful camping grounds in a stunning setting right in the mountains. We loved our time here.

Kobus P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Motorfietstoer.

Asemrowende ligging.

Louisa B - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oord.

Kampering geboek, hulle tarief was die duurste op ons hele toer. Daarmee saam was die staanplek oortrek met miere, so vat maar miergif saam! Op die deur by die ontvangsarea is 'n geel bordjie wat sê "CAMPERS Not allowed", wow, so ons geld is goed genoeg maar nie ons teenwoordigheid nie.

Wim G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgeslaap op deurreis deur die Baviaanskloof.

Ons is vriendelik ontvang, en die kamer het alles gebied wat ons nodig het. Die omgewing is pragtig en mens kan lekker stap vanaf die lodge. Aandete was billik geprys maar kon meer aantreklik gewees het.

Madaleen V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madaleen V
Saam met vriende

Wonderlike kampgeriewe en lekker stapplek.

Ons was verras gewees met die lekker lapa-kombuis en braaigeriewe vir die kampers. Die stappaadjies is fantasties en ons het baie lekker gebly in 'n baie mooi omgewing. Sal beslis terugkeer hierheen.

Magda C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste medisyne vir die siel. Fantastiese plek.

Sal Duiwekloof sover moontlik aanbeveel. Die diens is puik. Dit is netjies, rustig personeel uitstekend en skroom nie om enige persoon te help nie. Die paadjies waar 'n mens kan gaan stap is gemaklik en al die besienswaardighede maklik bekombaar. Ongelooflik mooi in die kloof geleë.

Phillipp C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillipp C
Saam met vriende

Asemrowende natuurskoon en heerlike rustigheid.

Ek was oorspronkliik daar vir die Karoo 2 Coast-bergfietswedren en dit was sleg dat ek nie my selfoon kon laai met kleiner tipe muurproppe nie. Andersins was die diens en verblyf puik waarde vir geld.

Drikus S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige stilte.

Gasverwarmer en genoeg komberse het die oornag in die, jammer met minus temperature buite, heel aanvaarbaar gemaak! Personeel vriendelik en behulpsaam.

Billy S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi natuur.

Uitstekende ligging van waar om die Baviaanskloof te verken.

Jan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met tieners

Wow, wat kan ek sê? En al die personeel wat so vriendelik en hulpvaardig was!

Dit was opreg 'n tyd wat ons nooit sal vergeet nie, want dit was 'n lekker bos experience en die werkers se vriendelikheid was opreg en ons was so dankbaar dat hul ons tyd vir ons so lekker gemaak het om te vergeet van al die stres.

Anzel L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel L
Gesin met tieners

Amazing oasis in the middle of the most peaceful area.

A wonderful place. Restores the soul.

Heinrich F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich F
Saam met vriende

Baie mooi ligging, sal weer soontoe gaan, maar volgende keer eerder in een van die losstaande huisies.

Baie mooi ligging, sal weer soontoe gaan, maar volgende keer eerder in een van die losstaande huisies. Let op dat daar nie elektrisiteit in die kamers is nie. Gaan dus voorbereid soontoe. Daar is elektrisiteit en WiFi by die braai/kuier area.

Morne K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige verblyf wat jou die ontspanning gee weg van die dorplewe.

Die verblyf was baie gesellig met 'n pragtige omliggende bergreeks. Die plaas en die huis gee jou die volle Baviaans-avontuur wat jy soek in 'n plek weg van die stad en besige lewe. Geen selfoon en TV nie, so jy kan ontspan en die natuur geniet.

Cornelle O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelle O
Saam met vriende

Die verblyf was aangenaam, maar gemiddeld.

Die eienaar van Duiwekloof is glad nie beleefd nie. Die verblyf wat ek bespreek het was nie voorberei nie en sy wou vir ons besluit waar ons moet bly. Sy het ook ongeskikte opmerkings gemaak. Totaal onvanpas. Ook met my gepraat asof ek haar kind is. Ek is self 'n gastehuiseienaar en weet presies hoe 'n bespreking werk. Die bestuurder was nie daar nie, maar die skoonmaker Cynthia was baie hulpvaardig en aangenaam. Plastiekglase en -koffiebekers is ook nie wat ek verwag vir die prys nie. Beddegoed was baie skoon, maar oud en uitgebleik. Dit alles "match" nie die prys nie. Baie jammer vir al die negatiewe aangesien die ligging en hele opset eintlik baie mooi is.

Duiwekloof Lodge's terugvoer

Dear Cornelle,

Thank you for your review. We take note of your comments but would like to point out that you booked and paid for 1 Double Room and 1 Family Room, which you will see on your confirmation received from LekkeSlaap. You requested the family cottage but this request could not be confirmed. As you are aware, Duiwekloof Lodge is situated in the remote Baviaanskloof and high-quality plastic glassware is used in the units as there is no recourse to immediate replacement. Glasses are available in the lapa if desired. Our linen is replaced annually, but we will follow up with our housekeeping team.

We appologise for any misunderstanding.

Kind regards,
Maunela Teuscher

Duiwekloof Lodge
Neels F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs deur Austin wat al die formaliteite vinnig afgehandel het en my na kamer vergesel het.

Die kamer was skoon en netjies met alles wat ek nodig gehad het. Het die stilte en rustigheid baie geniet.

Pincione A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pincione A
Enkelreisiger

Wonderful, wonderful place. An amazing surprise.

Wonderful lodge in Baviaanskloof. The rooms are very well decorated, with all you need. Kind crew. Only sour note, the regular absence of the owners, that deprive the visitors of an important source of information about the surroundings, that the crew don't know.

Shaina F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real hidden gem, truly peaceful - such bliss.

We loved our 1 night stay at Duiwekloof Lodge. Very peaceful and beautiful. Clean ablutions, friendly staff (Austin) and perfect camp sites positioning. Stunning rock pool, a real hidden gem.

Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 209, Verlaatenrivier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b73a969b0b629e875eb3a40c751b7bbaefe0473868c7bcd78540f0c85f3f03dee38686cd313ddbfd922cc87df834dc48f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag(plek vir 4) 25 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!