+43
Selfsorg in Willowmore

Duiwekloof Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gaan net - jy sal nie 'n oomblik spyt wees nie. Behalwe vir 'n kragonderbreking wat sekerlik almal verras het, was die verblyf net lekker, alles netjies, alles reg. Sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Natuur en diens op sy beste. Duiwekloof is fantasties! Net die beste ligging en vriendelike, hulpvaardige personeel. Die huisie waarin ons gebly het, is netjies en gerieflik. Daar is baie om te doen op die plaas met pragtige staproetes en asemrowende natuurskoon. Die twee lieflike collies, Leia en Panda, het ons vergesel op ons stappies en by ons gekuier sonder om 'n oorlas te wees. Dankie Duiwekloof! Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rus vir die siel. Absolutely awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Excellent - highly recommended. Duiwekloof is a wonderful place to camp. Great camping spots, all the facilities, wonderful hosts, a stunning valley, some great walks/hikes - and one of the best swimming pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Great, maar die chalets kan bietjie vernuwe en die bed is maar gedaan. Lekker gebly, maar die eenhede kort definitief opgradering, bv. bed en badkamer. Dis maar oud en 'n vernuwing sal vir seker jou verblyf ophelder.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sarette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

5 sterre vir uniekheid. Van die ingang waar 2 groot kameelperd standbeelde gaste verwelkom, die klippad en talle mooi klipbeddens wat sowat 1 km tussend die kranse deur kronkel tot by die hoogtepunt en groot bederf van die wittebrood suite. Dit is 'n pragtige chalet in 'n krans ingebou sodat die ruwe klipkrans die mure en dak vorm, ongelooflik mooi en pragtig gemeubileer, heerlike koningingrootte bed met baie snoesige beddegoed vir die koue aand wat dit was. Kombuis toegerus met alles wat mens mag nodig kry, die mooiste badkamer. Nog verder 'n lieflike stoep wat uitkyk oor die berge waar 'n trop springbokke rustig wei. Ons het ongelukkig laat arriveer en weer vroeg vertrek, want hier sal mens regtig kan rus. Hoop ons gaan weer eendag daarlangs sodat ons bietjie langer kan vertoef en die plaas verder verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Can recommend to anybody. We had a great stay. Enjoyed the lapa at the campsite. Overall a beautiful and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johenco Gardens Pty Ltd A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie oulike plek. Heerlike rockpool in 40 grade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Gerieflik en privaat. Cosy, maar met al die benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerdus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

2 nagte oorgeslaap om gebied wes van Baviaans te verken. Ons het heerlik gebly. Dit was Julie, so dit was sommer baie koud snags, maar lekker sonnig bedags. Die natuurskoon is asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang