12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 840, Highland Gate Golf & Trout Estate, 16.8 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Dullgate is 'n pragtige selfsorghuis op die Highland Gate Gholflandgoed net 17 km buite Dullstroom.
Hierdie lieflike huis is die perfekte wegbreekbestemming vir 'n familie of groep vriende en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers het elk hul eie en suite-badkamer.
Die huis het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier (airfryer), 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste sal die meeste van hul tyd in die braaikamer met sy binnebraai en groot etenstafel wil deurbring. Verder spog die kamer met groot stapeldeure wat na 'n balkon lei en 'n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Portion 840, Highland Gate Golf & Trout Estate, 16.8 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Dullgate Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 840, Highland Gate Golf & Trout Estate, 16.8 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang