Dullies Dolce
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Dullies Dolce is in 'n Italiaans-geïnspireerde dorpie in Dullstroom en bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n woonstel. Hierdie unieke wegbreek is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n TV en kaggel en lei na 'n klein balkon.
Die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is oorkant supermarkte en naby winkels en restaurante.
Die minimumverblyftydperk oor naweke (Vrydag - Sondag) is 2 nagte. Enkelnagbesprekings is beskikbaar die res van die week.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang