Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumarl's Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dudley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Dumarl's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Genevieve R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve R
Saam met vriende

Ontspanne.

Die eienaars baie vriendelik, plek was baie netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben Ali S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben Ali S
Gesin met klein kinders

Hosts very kind and friendly.

The hosts are very welcoming people, ready to go beyond in order to make our stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Hi Ben, thanks soo much for your kind words. You and your family were really lovely guests too. Take care. God bless. Regards, Dudley Govin.. Dumarl's Cottage

Dumarl's Cottage
Deonita B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonita B
Gesin met klein kinders

Very friendly, safety and perfect place to stay for a weekend.

Firsty I would like to thank Marlene and her husband for a nice and friendly welcome at they place when we arrived at they place. Dumarl's cottage were the best place ever and will definitely come again cause the WiFi works perfectly and everything is very nice at they place. Thank you guys we did enjoy our stay at your place will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Thanks sooo much Deonita for your review. It is much appreciated. You and your family were great as guests. God bless, Dudley&Marlene Govin.

Dumarl's Cottage
Christiaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Die beste plek waar ons nog gebly het.

Ons sal enige tyd weer daar bly en ons is baie tuis laat voel. die mees vriendelikste familie mense wat ons lekker bederf het, die plek het vol DStv-pakket, baie goeie WiFi en nog baie meer. Ek sal die kothuis vir enige vriende en familie aanbeveel. Dis die eerste keer wat ons laat voel is soos "Home away from home". Dankie vir hoe julle ons behandel het. Ons sien uit daarna om weer by julle te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde ...julle as familie was sommer puik en sal julle enige tyd terug verwelkom...alles van beste ...goed gaan...dudleyg

Dumarl's Cottage
Venicia Regina J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venicia Regina J
Gesin met tieners

Vriendelikheid, tuis, behulpsaam.

My voertuig het op pad gebreek en die eienaar het dit glad nie moeite geag om my met my kinders te gaan haal en ook my voertuig te sleep nie. Hy was baie vriendelik het nie die kilos wat moes ry getel nie. Het ons self 'n gidsdokument gegee. Ek sal enigeen aanwys om daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, word waardeer en hoop julle volgende besoek kaap toe sal onder beter omstandighed plaasvind. Was n pleasier om van diens te wees vir julle. Julle was baie gooie gaste. Kom enige tyd terug.

Dumarl's Cottage
Charlyn B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlyn B
Gesin met klein kinders

They made us feel welcome.

The owner spend some time with my kids teaching them how to swim. on Christmas he even allowed my in-laws to come and have our Christmas lunch there. Him and his wife are very friendly. Even allowed me to use their washing machine. Will not think twice about going again. My kids ask me every time when we going to that friendly people again. He even kept us up to date on places where we can go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Your review is highly appreciated...you and family were a pleasure to accommodate...we will welcome you back anytime....take care...all the best dudleyg

Dumarl's Cottage
Annemarie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Vriendelike en bedagsame mense. Het heerlik gebly. Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Thnx soo much for your review...you as family were good to have in our Cottage. Will have you back anytime ...all the best ...regards dudleyg

Dumarl's Cottage
Nicolene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Dit was baie lekker. Sal weer daar gaan bly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het ’n wonderlike tyd daar gehad, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Hi Nicolene,
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeur. Julle was puik en het julle tuisbly geniet, sal julle enige tyd terrug kry.
groete dudleyg

Dumarl's Cottage
Adrian D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D
Gesin met klein kinders

Die Dumarl's laat jou tuis voel

Die Dumarl's het ons vryheid gegee. Hulle was behulpsaam. Hule het ons kinders goed laat voel. Die Dumarl's was vriendelik. Ons sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

hi Adrian...baie dankie v d mooi worde ...julle was puik en die kinders wonderlik...Enige tyd v julle weer kry...God bless Dumarl's

Dumarl's Cottage
Shareebah H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareebah H
Gesin met tieners

Hospitality is great

The hospitality from the time we arrived and left was outstanding, I’ve been a lot of places but never received such impeccable service. The owners truly left a big impact on my kids, the warm welcome with all the trimmings after a long drive was an emotional touch for me. We definitely have a home every time we go on holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumarl's Cottage se terugvoer

Thanks sooo much for great review Shareebah...you and family were great and will have you back anytime.
God bless
Dumarl's Cottage
Dudley

Dumarl's Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 76, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe23f9c2bdce2d0c4fe11b7982f1b4eb4f86db12331103ef74ebddf6fef1699ed214d2ee7059073c5131e5047451886aef420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 76 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878911036598 18.574307221198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem