Dumbe Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan N - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Lize H - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and perfect.
Tania S - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing and beautiful views.
Stefan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n belewenis! Die natuur buite met alle geriewe binne.
Jp De Villiers D - Mrt 2024
Algehele gradering
Breathtaking views and beautiful stargazing. Very peaceful for a getaway.
Willem P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige ontmoeting op die berg.
Frans S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Eugene S - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut amazing verblyf, uitsig, rus en vrede.
Corrie V - Des 2023
Algehele gradering
Die ligging, stilte, vars lug gee mens geleentheid om batterye te laai.
Jolett P - Des 2023
Algehele gradering
Groot selfsorg eenheid in 'n rustige, natuurskoon omgewing.
Guido F - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful setting, comfortable and we loved it.
Jean O - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Heerlike verblyf.
Deon S - Jul 2023
Algehele gradering
Amazingly awesome.
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Great location, great view.
Karin W - Jul 2023
Algehele gradering
Dumbe nr 3. Bo ons verwagting.
Lees meerWillem B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend gewees.
Lucille W - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, privaat en pragtige omgewing.
Yolanda T - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, pragtige natuur en mooiste staproetes.
Chrisalda L - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
Lydia D - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely and restful.
Tertius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend behalwe vir die skending van ons privaatheid deur die sekuriteitskamera in die slaapkamer.
Allison W - Sep 2021
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Robert T - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en verblyf!
Andrew R - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste uitsig in die wêreld.
Charles C - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Carien J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig, ver van die stad.
Dumbe Cottages se terugvoer
Hierdie dame was ongelukkig nie op die regte plek nie.
Sy wil met 'n teerpad tot teen die chalet, in die berge, ry.
Die see sal meer gekik wees vir haar behoeftes.
Hierdie "slegte grondpad" word deur onsself in stand gehou, die regering dra al lankal nie meer by nie.
Elsabe W - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Mocke Publikasies (jan) M - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik privaat, stil in idiliese omgewing.
Jaco S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Claudia K - Des 2020
Algehele gradering
Die mooiste uitsig.
Greg V - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, sielskos.
Lizette V - Nov 2020
Algehele gradering
'n Stukkie van die paradys in die berge.
Servaas L - Nov 2020
Algehele gradering
Unieke klein plekkie met wonderlike uitsig.
Stephan T - Okt 2020
Algehele gradering
Van die beste uitsigte in die land.
Lees meerLorette D - Okt 2020
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Michael P - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige stil plek en mooi natuurskoon
Carolina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met wonderlike uitsig.
Hermanus S - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Bart L - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was die naaste wat ek ooit God se teenwoordigheid gevoel het.
Pierre B - Jan 2020
Algehele gradering
Paid for the view and it was worth it.
Alwyn H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi bestemming en lekker toegeruste huisie.
Angelique H - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en het dit baie geniet.
Patrick W - Des 2019
Algehele gradering
Two wonderfully relaxing days spent at Dumbe 3.
Ferdinand F - Des 2019
Algehele gradering
Raak weg saam jou lewensmaat.
Karon R - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome, tranquil with spectacular views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik en rustig met asemrowende uitsigte.
Het 'n lekker naweek gehad. So stil. The uitsigte is asemrowend. Het in chalet 2 en 3 gebly. Paaie wat na die kothuise lei is swak, maar die kar het oorleef. Kothuis is skoon en het voorraad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Taelitia D - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsigte.
Thys C - Okt 2019
Algehele gradering
Afgesonder, salig, afgesonderd, heerlik, veilig!
Mark H - Okt 2019
Algehele gradering
We will be back.
Riaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Megan L - Sep 2019
Algehele gradering
Gorgeous views, totally private.
Lees meerRiaan O - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig.
Micra W - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Suleen V - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike romantiese wegbreek met pragtige uitkyk.
Zuleka B - Jun 2019
Algehele gradering
Ligging perfek, privaat, ten volle toegerus met asemrowende uitsigte.
Lees meerCharl A - Jun 2019
Algehele gradering
Onverwagse luuksheid met wonderlike berguitsig.
Adele D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker ─ goed vir die siel.
Johan F - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en ongelooflike natuurskoon.
Lindie S - Mei 2019
Algehele gradering
Stukkie goud weggesteek in die berge.
Lees meerMike V - Apr 2019
Algehele gradering
A dream chalet at a dream location.
Maartin T - Apr 2019
Algehele gradering
Geweldig mooi.
Santi M - Mrt 2019
Algehele gradering
The ideal "getting away from it all".
Lees meerDirk N - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties, pragtige plek.
Bart S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, alles wat mens nodig het.
Ben D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie privaat en mooi.
Johan L - Jan 2019
Algehele gradering
Great facilities with stunning views.
Estelle L - Des 2018
Algehele gradering
Ideale plek om batterye te herlaai vir dag of twee.
Magda P - Des 2018
Algehele gradering
Die plekkie het die mooiste uitsig vanaf jou stoepie wat ek nog ooit gesien het.
Enna A - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, stil, rustig, vars lug. Waarvoor kan 'n "stadsjapie" meer vra.
Linda B - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi! Baie skoon en netjies.
Lorike B - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, kos vir die siel.
Herman B - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en stil met asemrowede uitsigte.
Cindy W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Henk K - Sep 2018
Algehele gradering
Manjifiek.
Carissa M - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Mandi K - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowende mooi plek.
Linelle H - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis 'n groot moet doen sodat jy weer moet doen!
Micra W - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en awesome view.
Lana V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig - het ons batterye volgemaak.
Bennie B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige, knus plek in die berge.
Andre B - Jul 2018
Algehele gradering
Stilte vir die siel.
Henk G - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marius V - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi, baie stil en 'n lekker plek vir 'n naweekwegbreek.
Quintin H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Annamarie J - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Bettie J - Apr 2018
Algehele gradering
Plek on battery te herlaai.
Marius M - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie met niks en niemand wat pla.
Martelize W - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, privaat en absoluut wonderlik!
Santi M - Jan 2018
Algehele gradering
The epitomous getting-away-from-it-all.
Lees meerUrsula L - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties! Hemel op aarde!
Stefan D - Des 2017
Algehele gradering
My siel kon vir die eertse keer rus!
Hessie B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n salige Kersfees in die mooiste omgewing!
Michele R - Des 2017
Algehele gradering
Awesome getaway from the hustle and bustle.
Nicolene J - Des 2017
Algehele gradering
Soos n sprokie!
Naas V - Des 2017
Algehele gradering
Behuising gerieflik en interessant. Uitsig onbeskryflik en atmosfeer onvergeetlik.
Rob Olthof V - Nov 2017
Algehele gradering
We hebben genoten van de ruimte, de privacy en het uitzicht.
Dirk B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Brian U - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Eugene S - Nov 2017
Algehele gradering
Tweede keer en werklik onbeskryflik mooi en kalmerend. Mens ontspan totally.
Lees meerQuinton D - Nov 2017
Algehele gradering
Knus gehug, asemrowende uitsig.
Lees meerAlain V - Okt 2017
Algehele gradering
Afgelegen bergnest met uitzicht, op de grens tussen de Vrijstaat en Natal.
Lees meerSusan B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Schalk V - Okt 2017
Algehele gradering
A very relaxed break away.
Lees meerHelena B - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon. Heerlik om te stap, voëls te kyk en 4x4 te ry!
D'wall H - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustige naweekwegbreek.
Mary D - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en naby die natuur.
Lees meerDumbe Cottages se terugvoer
Aangesien alle gaste vir ons ewe belangrik is, en ons nie sekere gaste bo ander bevoordeel nie, laat ons nie toe dat gaste 'n chalet kies nie. Dit is nie regverdig teenoor ander gaste nie. 1 Van ons eenhede het 'n stort en die ander 4 het baddens. Ek wil ook net hierdie gas reghelp, dat hierdie chalet waarna verwys word, elke naweek en gedurende die week, vol bespreek is, en dus nie nodig is om gaste te mislei nie. Die pragtige natuur en uitsig, is vanaf die deck en binnekant van elke chalet, duidelik sigbaar, nie net vanuit die bad nie.
Hannelise V - Aug 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel in die ongerepte natuurskoon.
Riaan S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die berge.
Hermien S - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Lees meerLeon B - Jul 2017
Algehele gradering
Een woord: nammies.
Ryno R - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig en weg van almal en alles af.
Ilze S - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan B - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Relene C - Jun 2017
Algehele gradering
Was die perfekte winterswegbreuk.
Gerrit P - Apr 2017
Algehele gradering
Het dit ontsettend baie geniet.
Willem V - Apr 2017
Algehele gradering
Totale vryheid van gees en liggaam.
Lees meerNeels T - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon, vreeslik rustig.
Antonette H - Apr 2017
Algehele gradering
Stilte.
Johan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerCharlene B - Mrt 2017
Algehele gradering
As jy wil rus, is dit net die plek om te gaan.
Marietjie S - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Tina L - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik en netheid puik.
George B - Jan 2017
Algehele gradering
Was 'n besonderse ervaring.
Antionett H - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerNeville P - Jan 2017
Algehele gradering
Daar is nie nog so uitsig op hierdie aarde nie - asemrowend.
Roelf D - Des 2016
Algehele gradering
Salig, rustig met pragtige uitsig.
Lees meerTerence D - Okt 2016
Algehele gradering
Perfect for a quiet weekend away and a thorough digital detox.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal vir 'n wegbreeknaweek en ook lekker ver van enige digitale stoornisse af.
Die rustigheid, asemrowende uitsigte, kaggel, braai, Jacuzzi, gasstoof, privaatheid, en selfs die nuuskierige beestrop het gesorg vir 'n atmosfeer wat ons nog nêrens anders tydens enige van ons reise beleef het nie. Daar is 'n lekker staproete loopafstand van die kothuis af. Dit is dieselfde roete as die Bush & Berg Bergfietswedren. Ons het selfs gesien hoe 'n sekretarisvoël daar onder rondhop. Onthou jou boek, hoed en verkyker! Dis absoluut 'n lieflike plek en ons kan dit hoog aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duncan F - Okt 2016
Algehele gradering
A unique setup and very picturesque and tranquil location which is really worth staying at.
Leonor N - Okt 2016
Algehele gradering
Rus en vrede in wonderlike natuurskoon.
Abrie V - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi. Hemel op die berg.
Lees meerNicole D - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtigste view, baie netjies en romantiese verbyf - was amazing!
Illonka V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Jubly V - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlik rustig en stil.
Marike G - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike bestemming waar jy kan rus.
Benjo L - Jun 2016
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Mauritz B - Jun 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig in 'n heerlike huisie.
Francois T - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Thea W - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het ons huweliksherdenking daar gevier.
Nicolene K - Mei 2016
Algehele gradering
Die rustigste vakansie in 'n lang tyd. Vars lug, asemrowende uitsigte en voeding vir die siel.
Lees meerShane E - Apr 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek, so rustig en stil.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal